Vrydag 17 April 2020

GROOTSE KOSINGRYPING

Nuus & Politiek
Gratis

Dit gaan saamstaan kos teen hongersnood

Een van die grootste kosingrypings in SA tot nog toe kom van die Solidariteitsfonds, sê Anneliese Burgess.

DANKIE TOG VIR DIE EKSPERTS

Nuus & Politiek
Gratis

SA is op die voorvoet, maar die ergste kom nog

Die opwaartse kurwe van Covid-19 in SA is net vertraag. Die ergste tref ons dalk eers in September, sê Elsabé Brits.

Ekonomie & Geldsake
Gratis

Dalk leer politici om kenners meer te waardeer

Een goeie ding wat uit die viruskrisis kan kom, is dat kennermenings weer waardeer kan word, sê Hugo Pienaar.

O GITS, AMPER VLOEK ONS!

Mense & Kultuur
Gratis

Immer ’n debat oor vloek

'n Vrye Weekblad-storie was die prikkel vir navorsing oor vloek, skryf Madeleine Barnard.

HOOR JY DIE GEBALK VAN BHEKI?

Vrye Denker
Gratis

Pasop vir die aanslag op ons regte

Ons sal daarteen moet waak dat die magtiges Covid-19 vir langtermynplanne misbruik, skryf Max du Preez.

ONS YS, JA

Vrye Denker

Cyril die Bekwame se grootste nagmerrie

Ons president was flink uit die corona-blokke, maar nou kan sy kabinet hom laat struikel, sê Max du Preez.

Vrye Denker

Gaan die wêreld werklik onherroeplik verander?

Al is die state van uitsondering rasioneel, is daar ʼn kans dat elites hulle verder verskans, skryf Hans Pienaar.

DAAR STEEK MEER IN DIÉ SPELETJIES

Mense & Kultuur

Werp die stene en laat die oorlog begin!

Bordspeletjies is weer ’n gewilde tydverdryf, maar weet jy wat werklik agter dié gunstelinge steek, vra Willem Kempen.

IS DIE JAKARANDAS NOG SO MOOI?

Nuus & Politiek

Apartheid se nalatenskap

Leon Wessels se boek Encountering Apartheid's Ghosts is nou as e-boek uitgegee. Hier is ’n uittreksel.

GEDAGTES WAT KRONKEL

Mense & Kultuur

Oopoog-droom van ’n onsigbare biblioteek

Sy het uiteindelik begin lees, skryf Deborah Steinmair. Dit verg net hier en daar 'n sin om haar op loop te sit.

AGTER COVID-19 SE SLOT EN GRENDEL

Nuus & Politiek

Kan die virus dié slagoffers oor hul regte leer?

Covid-19 vererger tans huishoudelike geweld, maar daar is ook hoop, skryf Rozanne Els.

Nuus & Politiek

Huishoudelike geweld: Die skadu-pandemie

Die wêreldwye toename in geweld teen vroue en kinders ontbloot ’n ou euwel, skryf Farieda Khan.

LOS DIÉ PILLE  

Vrye Denker

Skep nuwe betekenis in ’n onseker tyd

In ’n brief aan haar kliënte probeer die sielkundige Judy Rankin sin maak van mense se angs oor die pandemie.

SATAN PRAAT AFRIKAANS

Mense & Kultuur

Dié Sataniste wil die goeie ouens wees

Die stigters van SA se eerste “Satanistiese Kerk” sê hulle is nie duiwelaanbidders nie, skryf Yolandi Groenewald.

KOOK SAAM MET ’N TRAAN

Vrye Tyd

Kook en klets met wêreld se topsjefs

Van Jamie tot Jan Hendrik, Anneliese Burgess vertel hoe jy saam met bobaas-sjefs kan kook – in jou eie huis!

Vrye Tyd

Lank lewe die restaurant!

Annelize Visser dink na oor die impak van Covid-19 op restaurante, en oor hoekom dit saak maak.

GROEN VINGERS

Vrye Tyd

Laat staan die piesangbrood: Maak tuin!

Peter van Noord het raad vir almal wat nóú wil tuinmaak, selfs al het jy nie 'n tuin nie.

Jou ma se post-katastrofiese estetika

Vrye Tyd

Wat jou masker oor jou verklap

Moenie glo dat maskers niks met mode te doen het nie, skryf Annelize Visser.

EN WIE DINK JY IS JY?

Wetenskap & Tegnologie

Is SA tog die geboorteplek van die mens?

Met die oudste voorkoms van Homo erectus in SA is die fokus weer op ons as oorsprong van die mens, sê Jan Horn.

’N ANDER MOOI

Vrye Denker
Gratis

Om uit te sien daarna om weer uit te sien

Hoewel hy nie kan wag om weer opgewonde oor iets te wees nie, het dié leser besef die inperking het sy eie mooi.

DIE BESTE WAARDE VIR GELD

Nuus & Politiek
Gratis

INPERKING-AFSLAG | Lees Vrye Weekblad vir 60 dae vir R60

Lees lekker elke Vrydag in Afrikaans teen 'n fantastiese prys – geen vangplek nie!

GOUE OUES

Hier is 'n paar lekker stories uit van ons eerste aanlyn uitgawes

Vrye Denker
Gratis

Die bastions van Kwak in Afrikaanse musiek

Die Ghoemas en Afrikaans is Groot het die gekoesterde sweer in Afrikaanse musiek laat oopbars, skryf Riku Lätti

Wetenskap & Tegnologie
Gratis

Groot Griep: Vergete stories van seer

Die “Driedaggriep” het 350 000 Suid-Afrikaners in ses weke uitgewis. Nou is daar ’n stem aan dié verskrikking gegee,...