Vrydag 1 Mei 2020

DIE EKONOMIE STEIER EN STEIER

Nuus & Politiek

Implikasies vir ekonomie ál erger

Die grendelstaat maak medies sin, maar hoe beïnvloed dit en vlak 4 ons ekonomie? Deur Hugo Pienaar.

ONS WEET MEER, MAAR OOK MINDER

Menings & Debat
Gratis

Kan jy ’n tweede keer Covid-19 kry?

Dis nog te vroeg om te weet of mense wat herstel het van Covid-19 dalk weer kan siek word, skryf Elsabé Brits.

ONS REALITEIT NOU (EN TOE)

Menings & Debat

Ontmoet haar eksellensie Mussolini-Zuma

Hoe moet ons Nkosazana se aankondiging van die jongste regulasies dan nou verstaan, vra Max du Preez.

HOE HANTEER ONS DIÉ TRAUMA?

Menings & Debat
Gratis

Hanteer hierdie krisis met ‘tragiese optimisme’

’n Kenner praat oor konflik, verhoudings en trauma oor ’n wêreld wat vir ewig verander het. Deur Anneliese Burgess.

HA-HA-DIDA-KONSERT

Gesondheid & Omgewing
Gratis

Hoekom so baie ha-ha-ha-hadidas?

Waarom teel hulle aan soos konyne, en steek daar meer in hadidas as hul roep? Pieter Botha stel ondersoek in.

TUSSEN EENSAAMHEID EN DIE DOOD

Nuus & Politiek

Ons oumense se angs in die Covid-ghetto

Sal streng maatreëls in ons sorgsentrums vir ouer mense Covid-19 se verwoesting keer, vra Adri Kotzé.

DIE DRUK WORD TE VEEL

Menings & Debat

Covid dalk doodskoot vir gedrukte media

Gesaghebbende nuusmedia kan die ‘infodemie’ besweer, maar die drukmedia is in die moeilikheid,skryf Herman Wasserman.

VREEMD, EN HULLE VLIEG VINNIG

Nuus & Politiek

VSA reik video’s van VVV’s uit

Soms vlieg daar goed om ons rond wat onverklaarbaar is. Word ons vir die gek gehou? Willem Kempen wonder ook.

POLITIEKE SIEKTE

Menings & Debat

Covid-19 kan grondhervorming ‘help’

Gaan die lesse wat corona ons leer die houding jeens grondhervorming laat verander, vra Elmien du Plessis.

Menings & Debat

Kospakkiepolitiek is dodelik

Die misbruik van staatshulpbronne tydens die Covid-19-stryd kan honger mense hul lewe kos, sê Farieda Khan.

IN MEMORIAM

Mense & Kultuur

Denis is oorlede. Lank lewe Denis!

Denis Goldberg is oorlede, maar die herinneringe aan hom sal bly, skryf Hanlie Gouws en Max du Preez.

DAAR’S ’N KNOP IN JOU KIMONO!

Mense & Kultuur
Gratis

Die Swak Seks in Boeke-prys gaan aan ...

Deborah Steinmair identifiseer ’n kandidaat vir die Swak Seks in Letterkunde-prys in Afrikaans.

DIE AFSTAND TUSSEN URE

Mense & Kultuur

Die risk binne die huis

Vir party vroue is elke dag in lockdown ’n lang stretch deur ’n mynveld, skryf Ronelda S. Kamfer.

FOTOBOEKIES: ’N STOUT PLESIERTJIE

Mense & Kultuur

Op soek na die Ruiter in Swart en kie.

Die ou fotoboekies lê diep in baie ouer Suid-Afrikaners se herinneringe en harte, skryf Madeleine Barnard.

WAAR KRY JY DAARDIE SKILDERY?

Mense & Kultuur

Kuns word lekkerder as kinderspeletjies

’n Uitdaging aan kunsliefhebbers het gelei tot ’n ontploffing op sosiale media, skryf Marita van der Vyver.

Mense & Kultuur

Vertel my meer oor jou agtergrond

Videovergaderings wys meer as wat jy dink, so dink mooi oor wat als op jou skerm te sien is, sê Annelize Visser.

KOS WAT JOU HUIS TOE NEEM

Lewenstyl & Kos

Maak maklike lamspastei

Sophia Lindop se nuwe kosboek gaan oor die naspoor van haar Libanese herkoms.

ONS LESERS SÊ

Menings & Debat

LESERSBRIEF | Oor korporaals en kleinkinders

’n Oupa vertel hoe hy en sy vrou heerlik besig bly tydens die inperking, maar ai, die verlange!

Menings & Debat

LESERSBRIEF |‘Ons kort ’n derde werkbare weg’

Dis nie ’n eenvoudige keuse tussen kapitalisme en sosialisme nie, meen ’n leser.

HOU JOU BY ONS LEES

Bulletins
Gratis

Lees Vrye Weekblad op ons app

Lees jy lekker aan Vrye Weekblad? Jy kan nóg lekkerder lees op die app.

Nuus & Politiek
Gratis

INPERKING-AFSLAG | Lees Vrye Weekblad vir 60 dae vir R60

Lees lekker elke Vrydag in Afrikaans teen 'n fantastiese prys – geen vangplek nie!

X