Vrydag 8 Mei 2020

DIE ANC SE BLOEDBANDE

Nuus & Politiek
Gratis

Kubaanse ‘hulp’ kom met swaar bagasie

SA betaal nie net duur vir dié medici nie, maar van hulle is ook positief getoets vir Covid-19, skryf Elsabé Brits.

WEN-WEN NIE MOONTLIK

Vrye Denker
Gratis

Die virus is dodelik, maar armoede is dodeliker

Tussen die virus en ekonomie is daar nie juis ’n wen-wen-situasie vir pres. Ramaphosa nie, skryf Max du Preez.

HOOP, VERWARRING & VET FLOP

Vrye Denker

Al die hoere in die hoek

In die ANC (Covid-19-weergawe) is dit elke bliksem vir homself en al die hoere in die hoek, skryf Max du Preez.

STOP DIE DISKRIMINASIE

Vrye Denker

Ouer mense nie ’n Covid-offerande

Ons moet ons houding teenoor ouer mense radikaal verander, sê Anneliese Burgess.

DANKIE VIR DIE DIERELIEFDE

Vrye Denker
Gratis

Kwarantynkatte en hondesoene

Dankbare troeteldier-eienaars lei die applous vir die viervoetvriende wat ons deur inperking help dra.

WAAR DAAR ’N ROKIE IS ...

Vrye Denker
Gratis

Nuus oor nikotien!

Berigte die laaste paar dae dui daarop dat die konsensusmening oor Covid-19 dalk verkeerd is, sê Peter Bruce.

DIE KLOK SLAAN MIDDERNAG

Vrye Denker

Gaan Ramaphosa se ANC oorleef?

Corona of nie, die Zuma-Ace-faksie lek hulle lippe af om weer beheer oor die ANC te kry, skryf Oscar van Heerden.

DIE SKERP PUNT

Ekonomie & Geldsake
Gratis

Welvaartbelasting vir SA nodig

Aroop Chatterjee, Amory Gethin en Leo Czajka verduidelik waarom ongelyke welvaart nou meer as ooit saakmaak.

TOETS JOU KENNIS

Nuus & Politiek

Maak só miljoene uit jou vet pens

Dit word nie verniet ‘clickbait’ genoem nie, en dis nooit wat jy verwag nie, skryf Willem Kempen.

Mense & Kultuur

VWB se Groot Vasvra: Ronde 2

Toets alles van jou sport- tot sterrekunde-, geografie- en rolprentkennis in dié week se groot, vet vasvra!

SOVEEL VISSE IN DIE SEE

Mense & Kultuur

Inperking sink ook die lynvisbedryf

Terwyl die see wemel van vis, sit die meeste stuurmanne en vissers aan’t wal, skryf Mia Spies.

KOS UIT DIE HART

Vrye Denker

Droëbrooddag word Krismis in Kalkfontein

Terwyl sy haar sente sit en uittel, is daar ’n klop aan die deur. ’n Boks vol goete! Anastasia de Vries vertel.

HAAR HART IS OPGETOË

Mense & Kultuur
Gratis

Moedersdag: Wat ma’s weet en vergeet

Laureen Rossouw, Frederik de Jager, Adri Kotzé en Heindrich Wyngaard laat jou na jou ma verlang.

BODICE-RIPPERS EN BROUMAAGDE

Mense & Kultuur

Die pulp fiction wat ons gevorm het

Wat lees jy tans wat jy sou wou stilhou, wil Deborah Steinmair weet. Nee, behalwe die Huisgenoot ...

Vrye Tyd

Met skop, ja! Hoe om te brou sonder berou

Annelize Visser gesels met Tsikwe Molobye, wie se e-resepteboek vir broumaagde pas verskyn het.

CHARLOTTE LEER DIE DIERE-ALFABET

Mense & Kultuur

C is nie net vir ‘coronavirus’ nie

Henk Serfontein het in die inperking sy buurvrou se dogtertjie die alfabet geleer met behulp van ’n kinderboek.

KIEF KIEPIE EN ’N VIRTUELE KOSFEES

Vrye Tyd
Gratis

Die Kiëfste hoendergeregte

Frederik de Jager gaan haal die lekkerste hoendergeregte by Elizabeth se kroning, in Italië en Rusland.

Vrye Tyd

‘Kop-orgasme’ saam met jou wegneemete?

Die koslandskap gaan heel anders uitsien in ’n post-corona-wêreld, meen die ervaringontwerpateljee Studio H.

DIE TALE WAT ONS NIE PRAAT NIE

Mense & Kultuur

Juffrou gaan terug skool toe

Michèle Meyer het gedink die bloedsweet van haar taal-onnie-jare is verby, tot die buurvrou hulp vra ...

LESERSBYDRAE

Hoekom ek openlik gay is

Vrye Denker

Hoekom ek openlik gay is

Dit gaan nie oor of jy glo homoseksualiteit is reg of verkeerd nie, skryf ’n leser.