Vrydag 22 Mei 2020

OORLEEF IN DIE GEVAARSONE

Nuus & Politiek

Só kan jy die virus heeltemal vryspring

As jy verstaan hoe corona-infeksies werk, kan jy jou risiko beter bestuur, skryf Anneliese Burgess.

MASKERS VIR DIE SIEL

Mense & Kultuur
Gratis

Dié maskers sit die pret in Pretoria

Die argitek Pieter Mathews vertel aan Annelize Visser hoe ’n kreatiewe maskerprojek mense weer laat glimlag.

AF IN DIE HAASGAT

Nuus & Politiek
Gratis

Opmars van die Qanonniers

In die vreemde Qanon-beweging is daar ruimte vir feitlik enige idee, skryf Willem Kempen.

Nuus & Politiek

Wie praat namens wie in dié tye?

Suid-Afrikaners kan nie eens saamstem oor waaroor om die bekommerdste te wees nie, skryf Tom Eaton.

TWAKSTORIES

Menings & Debat

Stories word uit vreemde plekke gebore

Die minister van twak se praatjies het Anastasia de Vries se gedagtes laat rol met seks, zol en saliva.

’N GROOT VET RAMP

Ekonomie & Geldsake

SAL-blaamspeletjie: Niemand wen nie

Pravin Gordhan en die sakereddingspraktisyns het ’n dooiepunt bereik met geen plan of geld nie, sê Carol Paton.

FLINKDINK

Nuus & Politiek

VWB se Groot Vasvra: Ronde 3

Ken jy jou eon van jou era? Laat die ratte in jou kop draai met ons nuutste vasvra.

SLYP DIE SKÊRE!

Lewenstyl & Kos

Hande in die hare oor kwarantynkapsels

Tans sit die hele SA met gruwelike haarstyle. Madeleine Barnard stel ondersoek in na die wortel van die saak

STORIES MET SKOP

Mense & Kultuur

Meesters vertel stories in ’n neutedop

Kortverhaalskrywers bou ’n skip in ’n bottel en breek die leser se hart in ’n teelepel, sê Deborah Steinmair.

Mense & Kultuur

Arnold Vosloo: Ek’s ’n Afrikaanse akteur

Michèle Meyer gesels met haar tiener-crush oor sy rol as kolonel Dick de Waal in die fliek Griekwastad.

HOE KALER JONKER ...

Mense & Kultuur

Inperking is ’n bonus vir kaal mans

Daar’s ’n buitengewone manier vir Afrikaanse mans om lendefoto’s met mekaar te deel, skryf André-Pierre du Plessis.

HEMELSE SFEER VAN TRANE

Lewenstyl & Kos

Die veelsydige, geurige en digterlike ui

Frederik de Jager besing die deugde van die ui. Hy maak Franse uiesop, uieblatjang en ’n Griekse uiepastei.

DHARMA-ARROGANSIE

Mense & Kultuur

Hoekom ek nie ’n Boeddhis is nie

Karen Fitzgerald gesels oor Evan Thompson se jongste boek, Why I Am Not a Buddhist.

ONS LESERS SÊ

Menings & Debat

Het Covid-19 ons laat perspektief verloor?

’n Leser wonder of die mensdom dan vergeet het hoe veerkragtig hy kan wees.

Menings & Debat

‘Inperking herinner my aan vlootdae’

’n Leser sê die uitsien na sy eerste wegneemete in vlak 4 is amper soos daai droomete ná ’n week se opleiding.

X