Vrydag 29 Mei 2020

DIE ONDERROK HANG UIT

Menings & Debat

Min twyfel oor onbekwame ministers

Die regering se hantering van Covid wys ons moet ons persoonlike vryhede en oop gemeenskap beskerm, sê Max du Preez.

DOODS-DOULA

Mense & Kultuur
Gratis

Die mooiste, vreesaanjaendste geleentheid

Darren Taylor skryf oor ʼn ‘doodsafrigter’ se mantra van minder werk, meer liefde en langsamer lewens.

ELKE DAG IN DIE SPERVUUR

Ekonomie & Geldsake

In noodsaaklike werkers se skoene

Mia Spies deel vyf stories van ons duisende essensiële werknemers wat die fort moet hou.

DRUK EN ONDERDRUKKING

Menings & Debat
Gratis

Aanpor werk beter as druk

Ebrahim Patel behoort te weet gedrag kan verander deur bloot vir mense te sê wat ander doen, meen Msizi Khoza.

Menings & Debat

Heksejag van die groot ego’s

Die gemuilband en ystervuis-benadering teenoor prof. Glenda Gray van die MNR is skandalig, skryf Elsabé Brits.

KITSKENNIS

Ekonomie & Geldsake

Nuwe pot goud aan einde van SA reënboog?

Dalk is ’n drasties hoër goudprys SA se silwer randjie in die dreigende ekonomiese resessie, skryf Willem Kempen.

DIE TROEPE STAAN GEREED

Menings & Debat

Isis kan SA teenwoordigheid in Mosambiek uitbuit

As die SANW in Mosambiek ontplooi word, kan Isis die situasie uitbuit en SA probeer straf, sê Ryan Cummings.

INHEEMSE VREUGDE

Gesondheid & Omgewing
Gratis

Mal oor malvas

Het jy geweet malvas is so eg Suid-Afrikaans soos malvapoeding? Pieter Botha vertel meer

VOORBLADSTORIE

Mense & Kultuur

Die boekomslag-dubbelganger-uitdaging

Boekverskriktes speel lustig saam aan 'n uitdaging om boekomslae te herskep. Annelize Visser het die uitnodiging gerig.

SWAK, PIKETBERG

Ekonomie & Geldsake

Tabaksmokkel: lae risiko, enorme wins

Dis maklik om met sigarette te smokkel, skryf Telita Snyckers in Dirty Tobacco, 'n boeiende exposé.

Menings & Debat

Studies in die inperking

Maatreëls wat studente uit townships tydens inperking moes ondersteun, is nie goed genoeg nie, sê Bettina Wyngaard.

LYFLIKE WAPENS TEEN WANHOOP

Lewenstyl & Kos

Wil ons nog mooi broodjies bak?

Is die brood verby, wil Ilza Roggeband weet. Want die lockdown-meel is dan nog nie op nie.

Mense & Kultuur

Lees lekker aan dié verslindbare verdriet

Hugo Claus se Die verdriet van België, nou in Afrikaans, is ’n waardevolle wapen teen wanhoop, sê Deborah Steinmair.

WAT IS IN JOU FANTASIE-TROLLIE?

Lewenstyl & Kos

Wenskopery in ’n pandemie

Annelize Visser wonder of ander mense ook tydens die Covid-19-inperking aanlyn fantasie-inkopies doen.

DANKIE VIR DIE SONDEBOK-BLUES

X