Vrydag 12 Junie 2020

EINDE VAN DIE ROGUE UNIT-SAGE

Vrye Denker

Die vuur wat net aanhou smeul het

Dit behoort nou die laaste spyker in die ‘rogue unit’-kis te wees, sê Anneliese Burgess.

STRYD OM DIE EKONOMIE

Vrye Denker

Die voorwaarde vir ’n ontwikkelingstaat

Max du Preez skryf oor die politieke stoeiery om ’n post-Covid-ekonomie.

Vrye Denker
Gratis

Staat moet ophou poppemeester speel

Die ANC meen Covid-19 verskaf 'n kans op groter staatsingryping in die ekonomie, maar ... skryf Hugo Pienaar.

VROETELFLIEK KOM WEER

Vrye Tyd
Gratis

Ag pleez Deddy, kom ons gaan inry toe

Annelize Visser gesels met mense wat inryteaters goed onthou en klaar hul koelbokse pak vir die volgende ronde.

DIÉ MASJINERIE MOET WERK

Vrye Denker
Gratis

ANC-kader se kreet vir ’n bekwame staat

Jacob Mamabolo is al vir jare ’n vaandeldraer van ’n bekwame ‘ontwikkelingstaat’, skryf Anneliese Burgess.

DIE PRYS VAN ’N LEWE

PORNOGRAFIESE SLAGPALE

Nuus & Politiek

Juju se vuil bek, en ’n Engelse weergawe van Dan Roodt

Max du Preez skryf oor Juju wat die president ’n bastard noem, oor JK Rowling wat ’n Zille trek, en oor die K-woord.

SOP EN HULP MAAK LEKKER

Mense & Kultuur

‘Gee, en vir julle sal gegee word’

Onsekere tye bring die beste in Suid-Afrikaners na vore. Liryn de Jager kyk na waarom dit goed is vir jou om te gee.

Nuus & Politiek

Vlieënier red Covid-gestrandes

’n SA expat het ’n plan maak werk om ’n paar honderd gestrandes wêreldwyd huis toe te vlieg, vertel Erika Gibson.

HEILIGE KOEIE UIT DIE BORSTROKKE

Vrye Denker

Wakka oo’rie Importance of Being Opreg

Die Epog van Ongeregtigheid moet nou einde kry. So, waar sal ons begin, ma’ biiiiitches, vra C. Louise Kortenhoven.

BRAAKVELD

Mense & Kultuur
Gratis

Argitektuur speel onderwyser by dié skole

Michèle Meyer gesels met vier argitekte oor hoe vreeslose ruimtes kinders op ’n onbekende toekoms help voorberei.

Gesondheid & Omgewing

As doringbome bos gaan

Bosverdigting is ’n groot kopseer, en dis hier om te bly. Pieter Botha kom agter die kap van die byl.

HERMAN, HELEN EN DIE TEE

Nuus & Politiek

Die werklike storie oor Herman Mashaba en die DA

Kan Herman Mashaba ’n werkbare politieke alternatief bied? Hier is 'n uittreksel uit die boek The Accidental Mayor.

KOSTOWENAARS

Vrye Tyd

Die geheime lewe van die malvapoeding

Elke herfs begin mense wonder: Waar kry malvapoeding haar naam? Annelize Visser skryf oor dié sterpoeding.

Vrye Tyd

Die kombuiskoningin se kaggelkos

Resepte vir kaggelkos met 'n Afrika-kinkel uit 'n nuwe boek deur die sanger en aktrise Lucia Mthiyane.

GRAVITAS EN ’N FYN HAND

Mense & Kultuur

Seelangs stap saam met Albert Maritz

Albert Maritz verdien ’n ereplek in die Suid-Afrikaanse vermaakbedryf, skryf Ilza Roggeband.

LESERSBYDRAE

’n Karen kap terug

Vrye Denker

’n Karen kap terug

Sy het lanklaas vir ’n koerant geskryf, maar die artikel oor Karens het iets in haar getrigger, sê Chrisna Bekker.