Vrydag 19 Junie 2020

DIE WIEL DRAAI (UITEINDELIK)

Menings & Debat

Oranje pakke wag vir Julius en Floyd

Vandeesweek se VBS Bank-arrestasies is ’n teken dat die EFF-toptwee se dae getel is, skryf Max du Preez.

PANDEMIE FM | SIT DIT AAN!

Mense & Kultuur
Gratis

Radio is jou vriend in ’n krisis

Syfers wys dat radio tydens inperking nuwe vriende gemaak en ou vriendskappe verstewig het, sê Annelize Visser.

DIE WÊRELD WAS HAAR WONING

Mense & Kultuur

Elsa Joubert | Nou rus die reisiger

Elsa Joubert het die wêreld ingevaar in 'n tyd toe vroue se plek in die huis was, skryf Deborah Steinmair.

BITTERSOET STORIES OP VADERSDAG

Mense & Kultuur

Met kronkelpaaie terug na my hart

Michèle Meyer se pa het met standerd sewe begin, maar hy was op pad êrens heen. En toe gaan hy weg.

Mense & Kultuur

My pa is ’n pionier in sy eie kombuis

Marita van der Vyver se hart kraak van hartseer omdat haar pa vanjaar Vadersdag sonder ’n familiefees deurbring.

LEES TUSSEN DIE LYNE

’N COVID-PENARIE

Gesondheid & Omgewing

Kry mense met mediese fondse voorkeur?

Elke pasiënt sal in die piektyd dieselfde behandel word, sê mediese skemas en private hospitale aan Tamar Kahn.

ONTHOU OM TE ONTHOU

Menings & Debat

Jeugdag is vir te veel nog #AlutaContinua

Wie glo jou as jou geskiedenis nie in ’n boek geskryf is nie, as jy nie bewyse het nie? vra Anastasia de Vries.

SOOS DIE KONINGIN IN ’N SPROKIE

Mense & Kultuur

Dansende dromer van Macassar

Kirvan Fortuin, tragies dood op 28, was een van die grootste talente van sy generasie, skryf Herschelle Benjamin.

DINKSKRUM

Menings & Debat

Weermagtaktiek eggo oor rugbyveld

Het die ou SAW ’n rol in die Springbokke se Wêreldbekersege van 2019 gespeel? vra Albert Grundling.

Mense & Kultuur

Oom Kaalvoet se hemel

Jan Horn vertel van ’n man sonder skoene, met ’n weglê-snor en ’n passie vir trekkerenjins soos min.

VLEISDISSE VIR DIE MAER TYE

Lewenstyl & Kos
Gratis

’n Prettige maal van maalvleis

Frederik de Jager span maalvleis in vir koftas, hamburgers met Griekse bifteki-burgers en moussaka.

GRENDELGRAPPIES OP ’N STOKKIE

Mense & Kultuur

Goeie raad vir grendelgemoedere

Ná die grappies en broodbakkery begin almal in isolasie swaar trek. Madeleine Barnard het met 'n terapeut gesels.

Mense & Kultuur

Soewenier van ’n reis

Rachelle Greeff vertel van 'n reis saam met die skrywer Elsa Joubert en haar man, Klaas Steytler.

GROOTKOP

Mense & Kultuur

VWB se Groot Vasvra: Ronde 5

Van banksake tot bergpieke tot ’n nooi in ’n nartjie, toets gerus jou algemene kennis.

HIERDIE WEEK SE BULLETINS

X