Vrydag 10 Julie 2020

DIE INPERKING-TSAAR

Nuus & Politiek
Gratis

NDZ: die vrou agter die geen-glimlag-mediakonferensies

Hulle noem haar die “eerste minister" of die mag agter die troon. Maar wie is sy werklik, vra Anneliese Burgess.

ONREG IN ORANIA

Mense & Kultuur

Die slag van Koffiefontein

Hierdie is die opvolg van “Situasie kritiek: Whisky Mikes op ons twaalfuur!" deur C. Louise Kortenhoven

DIE COVID-STORM IS OP ONS

Gesondheid & Omgewing

Artse, verpleërs is die helde in die Oos-Kaap

In Port Elizabeth se provinsiale hospitaal word Carol Vlok, ’n kankerpasiënt, vriendelik en professioneel behandel.

Gesondheid & Omgewing

Watter Gautengse hospitale is gereed?

Soos Covid-19 Gauteng bestorm, kom die gesondheidsorgstelsel voor groot uitdagings te staan, sê Katharine Child.

PRINSE EN SULTANS IN ONS BLOED

Mense & Kultuur
Gratis

Die ‘Manne van Aansien’ se diep spore in ons geskiedenis

Max du Preez delf in die geskiedenis van die ‘Manne van Aansien’ en die wortels van Islam aan die Kaap.

HOËSPOED-DIENSLEWERING

Nuus & Politiek

Mokonyane en die Aston Martins

Die nuutste Zondo-bom is ’n getuienis oor luukse motors by dié minister se huis. Yolandi Groenewald berig.

GOGGA MAAK VIR BABA BANG

Gesondheid & Omgewing
Gratis

Wat jou pandemiedrome beteken

Annelise Visser gesels met SA se Professor Droom, Mark Solms, oor drome wat mense tydens die pandemie teister.

Lewenstyl & Kos

Bashare: bos of bles?

Madeleine Barnard berig oor die immerwisselende modeneigings doer onder, en beproef Die Pienk Pimpernel.

FLINKDINK

Mense & Kultuur

VWB se Groot Vasvra: Ronde 6

Van Covid tot kaas, kuns en die Koran – dié week se vasvra sal jou lekker laat kopkrap.

WIE NIE HOOR NIE ...

Mense & Kultuur

Glenda Gray praat kaalvuis

Glenda Gray vertel Claire Keeton hoekom sy nie kon jammer sê ná haar kritiek op die regering oor die inperking nie.

Menings & Debat

Angie, erken die skooljaar is verby

Jonathan Jansen rig ’n brief aan die minister van onderwys en pleit by haar om te red wat nog te redde is.

OORLOG-PARTY

Nuus & Politiek

Dis ’n slagveld

Die ANC se politieke moorde laat die land in skerwe, skryf die joernalis GREG ARDÉ in sy boek War Party.

UITEINDELIK, DIE WEERSIENS

Mense & Kultuur

Wie is die rooikop op die sypaadjie?

’n Nuwe boek deur ’n ou gunsteling laat Deborah Steinmair besef die virus het ons wêreldbeskouing op sy kop gedraai.

Lewenstyl & Kos

Koffie in my stuurkajuit

Is dit nie snaaks waarna ’n mens verlang wanneer jou omgewing soos ’n rolprentstel voel nie? Michèle Meyer vertel.

PODSENDING

Mense & Kultuur

Leon Wessels oor die woede teen FW

Jody Hendricks praat met Leon Wessels oor FW se onttrekking aan ’n seminaar van die Amerikaanse Balieraad.

BEGRAFNIS IN DIE OOS-KAAP

Mense & Kultuur

KORTVERHAAL | Die grendelbegrafnis

'n Gesin van Durbanville is onderweg na 'n begrafnis in Uitenhage, in dié kortverhaal deur Lynné Schoeman.

KRAG VIR ONS VRIENDE

Nuus & Politiek

Angsbevange Annie of Politieke Petra?

’n Leser reageer op Anneliese Burgess se bulletin oor in watter Covid-clan ons elkeen val.

X