Vrydag 17 Julie 2020

‘SAGTE OË’ VIR COVID-HELDE

Gesondheid & Omgewing
Gratis

‘Die virus gaan ons ore aansit’

Gesondheidswerkers versorg nie net Covid-19-pasiënte nie, maar beleef self emosionele trauma, skryf Elsabé Brits.

CHRONIESE KRAKE

Gesondheid & Omgewing

‘Soos om in ’n swart gat te verdwyn’

Darren Taylor vertel van die onpersoonlike en onvoldoende versorging van Covid-19-pasiënte in ’n privaat hospitaal.

Gesondheid & Omgewing
Gratis

Covid-19: Die toestand in drie provinsies

Ons berig oor hoe gereed die Wes-Kaap, Gauteng en die Oos-Kaap se hospitale vir die komende piek van Covid-19 is.

LANG SKADU’S VAN DIE NAG

Nuus & Politiek
Gratis

Plaasmoorde: die weerloosheid van afsondering

As jy weet hoe dit is om te lê en luister na die donker, sal jy weet van die vrees op 'n plaas, skryf Anneliese Burgess.

HOE LATER HOE ANGSTIGER

Vrye Denker

O wye en droewe land (Episode 7)

Max du Preez skryf oor ons onbeholpe regering en sê almal weet Zindzi Mandela was g’n engel nie.

Vrye Denker
Gratis

Taxi na politieke mag

Mbalula, minister van vervoer, kom nie die mas op teen die vreesaanjaende taxibedryf nie, skryf Piet Croucamp.

OP SOEK NA MOOIGEIT

Vrye Denker

‘Ek wag op ’n nuwe Suid-Afrika’

Anastasia de Vries sê sy hoop mense sal ná die pandemie steeds die goedgeit en mooigeit in die lewe soek.

GEEN SKUILING TEEN DIE STORMS

Gesondheid & Omgewing

Virusgolwe breek verwoestend oor Kaapstad-hawe

Covid-19 het Transnet en ander spelers in SA se kritieke in- en uitvoerketting onkant betrap, skryf Sonja Carstens.

Vrye Denker
Gratis

Toets vir howe en oppergesag van die reg

Wat sê onlangse hofuitsprake oor die stand van ons demokrasie? vra Elmien du Plessis.

DIE KODEWOORD 

Mense & Kultuur
Gratis

Die nag toe Mandela my lewe gered het

Dié Saterdag, sowat 20 jaar gelede, is Herman Lategan in sy woonstel gyselaar gehou. Een man se naam het hom gered.

CARMINA BOERANA IN HUL GLORIA

Vrye Denker

Restaurant aan die Einde van Afrikaans

Wat wag in Huis Horania op C. Louise (kodenaam: Desdemona) en Carl (kodenaam: Germanicus)?

ALLES WAT BOOS IS

Wetenskap & Tegnologie

In die smerige dieptes van die internet

Die donker web is vir baie mense ’n vergaderplek van als boos. Ja, maar dis nie ál wat dit is nie, sê Willem Kempen.

Wetenskap & Tegnologie

Agter die vals Tracy Zille op Twitter

Vals inligting op sosiale media kan gebruik word om geld te maak, maar ook om haat aan te vuur, skryf Chris Roper.

RESEPTE VIR LIEFDE

Vrye Tyd
Gratis

Stories agter die Lockdown Recipes-boek

Annelize Visser laat haar nooi na ’n Facebook-groep waar honderde mense saam aan ’n geskiedenis skryf, bak en kook.

STEMME UIT DIE GRAF

Vrye Denker

Die eerste vyf minute ná die dood

Cas Wepener het onlangs ’n nuwe teorie raakgelees oor wat gebeur wanneer ons ses voet diep ingespit lê.

Vrye Denker

Ons sosiale kontrak is aan flarde

Madibadag is die ideale geleentheid om die reënboognasie te herinner aan die beloftes van 1994.

SLINGERPLANT VAN ’N ROMAN

Mense & Kultuur

Naelbyt-karnavalrit deur die Charlize Theron van boeke

Lauren Beukes se Afterland is ’n apokaliptiese nagmerrie met psigotiese vroue en neon-nonne, sê Deborah Steinmair.

VUILBAARD-GELD DROOG OP

Vrye Denker

Leeubedryf soos lam ter slagting

Die ekonomiese krisis is die laaste spyker in die kis van die wild- en jagbedryf, skryf Marlise Scheepers.

PROMISKUE BYEENKOME

Vrye Tyd

Die vele vreugdes van eenpotkos

Frederik de Jager maak 'n Mediterreense hoenderpot, brandboontjies, en 'n tagine van lam, saffraan en appelkose.

LUISTER NA ONS PODSENDING

Mense & Kultuur

Cyril, dis tyd om voet neer te sit!

Jody Hendricks gesels met oudminister Roelf Meyer oor wat Madiba se raad aan pres. Cyril Ramaphosa sou wees.