Vrydag 24 Julie 2020

BELOFTE OP BELOFTE

Menings & Debat
Gratis

Covid-19: Steek hand in eie boesem, Cyril

Die president het die aanvanklike sosiale kontrak met die burgery oor Covid-19 verbreek, sê Max du Preez.

KAN VARKIES VLIEG?

DIE LAASTE VAN ’N GESLAG

Menings & Debat

Pypdrome oor wegbreekstaat

Max du Preez skryf oor die groepe wat wil hê die Kaap (en ander) moet wegbreek, en groet Andrew Mlangeni.

MACHTFRAU

Mense & Kultuur

Pandemie maak Merkel weer gewild

Mutti se pad van skaam jong Oos-Duitser tot gesiene wêreldleier. Deur Adri Kotzé.

SKEWE BEELDE

Gesondheid & Omgewing

Hoekom modelle in Wes-Kaap verkeerd was

Voorspellings van hoeveel beddens in die Wes-Kaap sou nodig wees weens Covid-19 was erg oorskat, sê Katharine Child.

Nuus & Politiek

Fraser-onthulling voor Zondo: Blaf of byt?

Zondo moet bepaal of Arthur Fraser se aansprake teen hoëprofielfigure net afleidingstaktiek is, skryf Karyn Maughan.

WAAR SAL DIE GELD VANDAAN KOM?

Menings & Debat

Dié IMF-lening nie van die slegste soort

Suid-Afrikaners hoef nie buitengewoon besorg te wees oor dié IMF-lening nie, skryf Willem Kempen.

KINDERS VAN DIE WÊRELD

Mense & Kultuur

Die toekoms (en verlede) van reis

Ná die pandemie gaan minder van ons dit kan bekostig om te reis, skryf Annelize Visser.

WAT OP AARDE, MENSE?

Gesondheid & Omgewing

As die visse nie asem kry nie ...

Is suurstofverarming in die see mense se skuld en kan ons iets daaromtrent doen? vra Pieter Botha.

Menings & Debat

Gesonde grond, gesonde mense

Ons is wat ons eet, skryf James Blignaut van die Heal the Land. Heal the People-inisiatief.

MET GRUIS, JA!

Mense & Kultuur
Gratis

Jan Blohm se blou en rou musiek

Die rasperstemsanger Jan Blohm het dalk ’n nuwe bekeerling met sy nuwe album, skryf Madeleine Barnard.

OM ’N BOOM TE BEGRAAF

Mense & Kultuur

Pandemie-begrafnis: Vaarwel van ver af

Dié nuwe manier van verlies ervaar is vir Michèle Meyer ’n ervaring wat sal bybly.

STORIES IN ’N KRUITVAT

Mense & Kultuur

Afrikaner-noir maak skaamkwaad

Deborah Steinmair skryf oor die toevallige ontmoeting met ’n kruitvat van ’n storie.

Mense & Kultuur

Vergete manuskrip oor konsentrasiekampe

Maggie Jooste se boek oor die Anglo-Boereoorlog is ná 57 jaar deur haar familie ontdek. Hier is ’n uittreksel.

X