Vrydag 31 Julie 2020

SNOETE IN DIE STAATSKRIP

Menings & Debat

ANC: Vark met lipstiffie aan

Die Covid-19-epidemie is dalk net die ANC se Waterloo, skryf Max du Preez.

WIE IS DAN NOU REGTIG RYK?

Mense & Kultuur

R125 biljoen armer, maar nog vol fut

Wiese se portefeulje is dalk baie kleiner, maar sy vonk is beslis nie geblus nie, skryf TJ Strydom.

Menings & Debat

Imtiaz Sooliman: die man wat géé, géé, géé

Anneliese Burgess het gesels met die charismatiese mediese dokter wat Gift of the Givers op die been gebring het.

’N FEES VAN WOORD EN NOOT

Mense & Kultuur
Gratis

#Boekbedonnerd nr. 1

'n Ode aan die geskrewe woord vir mense wat hou van lees.

BALSEM VIR ’N TROEBEL WÊRELD

Mense & Kultuur
Gratis

Jerusalema: Nóú gaan ons dans

Jerusalema is ’n stuk vreugde tydens een van die swaarste tye ter wêreld, skryf Annelize Visser.

DONKER DAG

Menings & Debat

Hartswater: Hoe verwerk jy dit?

Jan Horn was bevriend met die Brands wat so wreed op hul plaas vermoor is. En hy soek antwoorde ...

DIS ALS IN DIE WIELE

Mense & Kultuur

Die Jin en Jan van seerowers en Nazi’s

Prof. Pannevis stel ’n nuwe spreker aan sy gehoor voor. Maar wat beteken dit alles? C. Louise Kortenhoven vertel.

DIS LEWE EN DOOD, MNR. PRESIDENT

Lewenstyl & Kos

Restaurant aan die einde van die wêreld

In beter dae het die president self by Wolfgat gaan eet. Die sjef-eienaar Kobus van der Merwe vertel.

GOEIE APPELS EN VROT APPELS

Menings & Debat

Superpremier; en ja, jy kóm van ’n aap af

Max du Preez prys Alan Winde, maan teen SA militêre aksie in Mosambiek, en wonder oor Solidariteit en kreasionisme.

Nuus & Politiek

Nhleko sweet genoeg vir ’n ‘fire pool’

Nathi Nhleko moes verduidelik oor meer as net sy rol as apologeet vir Jacob Zuma, skryf Yolandi Groenewald.

WIE BYT(E) SO?

Wetenskap & Tegnologie

Die politiek van goedkoper mobiele data

SA kort drasties goedkoper breëband-data, skryf Willem Kempen.

NÓÚ GAAN ONS BRAAI

Gesondheid & Omgewing
Gratis

Watter braaihout is die beste?

Pieter Botha praat nie net van die een wat die meeste kole gee nie, maar wat ook die planeet sal help.

KLEIN VISSIES IS OP HULLE EIE

Gesondheid & Omgewing

Suid-Afrikaners ignoreer Covid-19-reëls

Dis kommerwekkend dat regulasies gedurende 'n pandemie verontagsaam word, skryf Deon Rossouw.

Menings & Debat

Gewoonte om vakbonde te sus kan ons ruïneer

Soms sien jy statistieke so glashelder voor jou dat jy dit aan jou lyf voel, skryf Claire Bisseker.

REG VIR DIE TWEEDE SEMESTER

Menings & Debat

Hoe gemaak: Die band tussen dosent en student

Ons is gereed vir ons vernaamste taak, vir ons studente, skryf Anastasia de Vries.

DEBAT

Mense & Kultuur

Peter de Villiers oor #BlackLivesMatter

Luister na dié klankopname waarin Jody Hendricks gesels met die oud-Springbok-rugbyafrigter Peter de Villiers.

Menings & Debat

Die muilband van #AllLivesMatter

Hoekom is sportsterre se steun vir #BlackLivesMatter so bedreigend vir so baie wit mense, vra Bettina Wyngaard.

SUSTERS DOEN DIT VIR MEKAAR

Mense & Kultuur

Die solidariteit van susterskap

Susters is nie altyd familie nie, dit voel net so. Ons vier Internasionale Susterdag.

GOEDBEDOELDE KATASTROFE

Mense & Kultuur

Die lewe is ’n wrede truuk, en glorieryk

Deborah Steinmair ontdek die skouspelagtige leesbaarheid van 'n skrywer se struikeling.

SÓ SKRYF MENS MOS!

Mense & Kultuur

KORTVERHAAL | Droom

Ons kortverhaal-uitdaging aan intekenare het groot belangstelling ontlok. Die eerste storie verskyn vandag.

Mense & Kultuur

Misverstand in die diamantfabriek

Starlite Memories is die spotprenttekenaar Dov Fedler se vertelling van ervarings in die filmbedryf in die 80’s.

LOS EERS DIE EKSOTIANA

Lewenstyl & Kos

Diep in die sop is ons, en dit is goed

Frederik de Jager kyk hoe ver mens dit kan bring met soppe van die eenvoudige aartappel, botterskorsie en tamatie.

DIE LIGKANT VAN HALFSKEMER

Menings & Debat

LESERSBYDRAE | Chemo is maar ’n bliksem

Pieter Bruwer vertel hoe ’n Monet-afdruk hom moed gegee het vir sy vrou se behandeling en kankerstryd.

LYK SLIM EN LEES ELEGANT

Bulletins
Gratis

Wil jy graag ’n papier. hê?

As jy die eerste nuwe papieruitgawe van VWB wat ons vroeër vanjaar gedruk het in die pos wil kry, laat ons weet.

X