Vrydag 7 Augustus 2020

BOSE KRINGLOOP VAN ’N GEPLOETER

Menings & Debat

Behandel oorsake, nie simptome

Met ’n fokus op simptome eerder as die oorsake van probleme gaan SA nie die Covid-pyp rook nie, sê Hugo Pienaar.

JAKKALSE EN ’N SPRINGBOK

Menings & Debat

Is Zondo-skuif Cyril se troefkaart?

Solank Ace die kitaar in die ANC slaan, poep Cyril teen donderweer, skryf Max du Preez.

Mense & Kultuur
Gratis

Jaypee: Ma Grieta se legendariese seun

Onthou jy Jaypee Malherbe se briewe aan sy ma? Die bekende haarkapper vertel sy storie aan Annelize Visser.

TERREUR SE GOUE (OF LOSSE) DRADE

Nuus & Politiek

Vat Isis vas, of SA kan ’n terreurstaat word

In watter mate het Isis ’n vastrapplek in SA? Wat nou nodig is, is om die drade bymekaar te trek, sê Erika Gibson.

ONGESONDE VERHOUDINGS

Gesondheid & Omgewing

Suid-Afrikaners en hulle dop: Hoe erg is dit?

Waarskuwings oor Suid-Afrika se ‘ongesonde verhouding’ met drank kom al ’n lang pad, skryf Anneliese Burgess

DAAR ÍS HOOP

Gesondheid & Omgewing
Gratis
’n Vriend vir ons én die wetenskap
Gesondheid & Omgewing
Gratis
‘Hospitaal van Hoop het my gered’

PESKOM SJMESJKOM

Ekonomie & Geldsake

Eskom: die mega-krok

Eskom voorsien meer as 94% van Suid-Afrika se elektrisiteit. En Eskom is gebreek, skryf James-Brent Styan.

TIK, TIK, TIK ...

Nuus & Politiek

Beiroet-ontploffing g’n ongeluk nie

Dié ramp was ’n tikkende tydbom waarvan die Libanese regering al byna sewe jaar bewus was, skryf Jan Horn.

BELASTINGGELD IN DIE WATER

Menings & Debat

DA kan net een van dié twee wees

Die media se dubbele standaarde, nóg buitelanders om met die pandemie te help, en nóg belastinggeld in die water.

Nuus & Politiek

Zondo: Daag op of ek dagvaar jou

Regter Raymond Zondo sit sy voet neer oor getuies se flou verskonings, berig Yolandi Groenewald.

OOR DESPOTE EN EGOÏSTE 

Menings & Debat

Op soek na ’n nuwe Messias

Ronel Nel vind uit hoekom mense so maklik vir kultusleiers soos Trump en Malema val.

Menings & Debat

‘Amper-boek’ vlek EFF se fascisme oop

Ismail Lagardien deel interessanthede uit sy boek oor die EFF wat weens Covid-19 nooit die lig gesien het nie.

DIE NORMA-TIEWE HAND VAN BO

Menings & Debat

Gigabas slagoffers van brose wit baasskap

C. Louise Kortenhoven verduidelik Norma Malusi se bittere vernedering (en voel sleg oor ’n vernielde Mercedes).

GRUWELIKE VERGRYPE

Nuus & Politiek

Hoekom ons moet omgee oor die Uyghurs

China is besig om erge menseregtevergrype teen die Uyghurs te pleeg, skryf Willem Kempen.

Nuus & Politiek

Zim: Geweld word meer en kos word skaarser

Desperate Zimbabwiërs leef in die hoop dat iemand tot hul redding sal kom. Saamgestel deur Willem Kempen.

EENOOGLAND

Lewenstyl & Kos

Liefdesbrief vir my verlede

Die lewe wat hy geken het, is weg, besef Herman Lategan toe hy onlangs deur Langstraat in Kaapstad gaan stap.

KIES WAT JY AANTREK IN AUGUSTUS

Menings & Debat

Vrouemaand: Hoop is die nuwe swart

Cas Wepener probeer sin maak van die dra van swart en vra wat ons dié maand ter ere van Vrouedag gaan aantrek.

SPIEËLS VIR DIE LESER

Mense & Kultuur

Zim: Onlieflike loser met ’n lelike hart

Deborah Steinmair kyk in die spieël wat die Zimbabwiese skrywer Tsitsi Dangarembga na die leser uithou.

Mense & Kultuur

Nare waarheid van gesinsmoorde

In ’n uittreksel uit haar boek Femicide skryf Nechama Brodie oor die toename in gesinsmoorde vanaf die 1970's.

SUIKERTANDE IN DONKER TYE

Lewenstyl & Kos

Peppermint Crisp vir die bitter dae

Elna van der Merwe span 12 skrywers in in die stryd namens bedreigde sjokolades.

POLEMIEK

Menings & Debat

Kaapse afstigting is g’n pypdroom

Phil Craig van die Cape Independence Advocacy Group reageer op 'n rubriek van Max du Preez.

Menings & Debat

Is dit swart lewens of alle lewens?

’n Leser bespreek dié vraag in die lig van Suid-Afrika se unieke geskiedenis en konteks.

KRY ’N PAPIER. IN DIE POS

Bulletins
Gratis

Wil jy graag ’n papier. hê?

As jy die eerste nuwe papieruitgawe van VWB wat ons vroeër vanjaar gedruk het in die pos wil kry, laat ons weet.

X