Vrydag 21 Augustus 2020

GORDEL VAS!

Nuus & Politiek
Gratis

’n Ruwe rit is op pad in Amerika

Trump teen Biden – verwag maar ’n warboel in die VSA se presidentstryd.

GELD VIR DIE REGTE DINGE

Ekonomie & Geldsake

Diversifikasie gee stukrag

Ons moet toesien dat sektore soos die landbou gekoester word om hul volle potensiaal te bereik, sê Hugo Pienaar.

Ekonomie & Geldsake

R18,000 vir toiletpapier uit ’n ander provinsie

Erika Gibson het die weermag se Covid-bestedingslyste tot dusver bekyk.

WYNBOERE MÓÉT OORLEEF

’n Lang pad wag op Rust en Vrede

Nuus & Politiek

’n Lang pad wag op Rust en Vrede

Anneliese Burgess gesels met Jean Engelbrecht oor die krisis in die restaurant- en wynbedryf weens Covid-19.

AM-PER IS NIE STAMPER NIE

Nuus & Politiek

Is AM nou die SG, en was TZ toe die DG?

Zondo-kommissie hoor van R600,000 se drank vir kontant, en die geheimsinnige AM en TZ, berig Yolandi Groenewald.

VAN ’N SPIES NA ’N BORSTROK

Menings & Debat

Solank as die rietjie in die water lê

Donker ideologiese stormwolke dreig oor die departement djender-studies, skryf C. Louise Kortenhoven.

DÍS HOE ERG DIT IS

LETSELS AAN DIE SIEL

Menings & Debat

Doodsvlugte oor die see

Max du Preez skryf oor ’n nuwe boek van hoe apartheidsmagte ongewenstes uit vliegtuie in die see gegooi het.

HOEKOM IS OUMA SE OË SO GROOT?

Ekonomie & Geldsake

Die sprokie van Luiperd, Brulpadda en Gwede

SA kan groot ekonomiese voordeel trek uit belowende olie- en gasvelde aan die suidkus, maar … skryf Willem Kempen.

Menings & Debat

6 vrae oor die ANC en die stand van die land

Max du Preez skryf oor mislukte state, nuwe trajekte en #VoetsekANC.

VROUE BLOEDNEUS GESLAAN

Mense & Kultuur
Gratis

Vergete vroue in die warboel van oorlogfeite

Elsabé Brits vertel van die vroue wat 120 jaar gelede na die eerste Britse konsentrasiekampe in Suid-Afrika gedwing is.

WETTE WERK NIE VIR ALMAL NIE

Nuus & Politiek
Gratis

Hopefield se stryd teen polisiegeweld

Inwoners van Hopefield was nie verras toe Reginald Linnerd dood in ’n sel gevind is nie, skryf Charlene Roberts.

Wetenskap & Tegnologie

Wat nuwe SA wet vir jou data beteken

Die sogenaamde Popi-wet beloof beter beskerming van jou inligting teen misbruik, skryf Marcé Bester.

BREINKOS

Mense & Kultuur

Nog ’n vasvra – kom dink saam!

Waar vind die Marina Bay Grand Prix plaas, en wat weet jy van askorbiensuur en ’n jeroboam?

STORIES MET SKOP

Mense & Kultuur

’n Dop is ’n letterkundige ding

Van Langenhoven tot by Opperman is die letterkunde deurweek van alkohol, skryf Deborah Steinmair.

Mense & Kultuur

Die heerlike haasgat van kinderverhale

Madeleine Barnard verloor haarself die skatkis van sprokies en stories vir kinders.

BIER WAT GOUD WERD IS 

Mense & Kultuur

Die geheim van Sullivan’s se hopbier

Jan Horn vertel sy (soms katastrofiese) verhaal van hoe hy die perfekte hopbier gebrou het.

IN DIE BENEDERYK VAN DRANK

Gesondheid & Omgewing

Jou babelas, my angs

Terwyl die land juig en proppe skiet, lê Anoniem snags wakker. Sy vertel van die angs van saam met 'n alkoholis leef.

ONS LESERS SÊ HUL SÊ

Menings & Debat

Bevry onderwys en gee leerders vlerke

Dis tyd om anders oor tradisionele onderrig te dink, sê Anelle Burger van Cape Home Educators.

Menings & Debat

Oor die ander kant van Oscar Pistorius

Oscar moet leer om sy nuwe werklikheid te aanvaar, skryf Koos Botha, ’n Vrye Weekblad-leser.

X