Vrydag 28 Augustus 2020

ONTWORTEL SÓ KADER-EKONOMIE

Vrye Denker

Kry die parasiete weg, dan is daar hoop

Piet Croucamp sê die ANC gaan nie gou by die stembus verslaan word nie, so watter ander opsies is daar?

DIE HOOP BESKAAM NIE

Vrye Denker

Die ANC se Shootout at OK Corral

Met windbukse? Ketties? Mens kan hoop, maar die kanse is skraal, meen Max du Preez.

Mense & Kultuur
Gratis

Spensplaas in inperking op been gebring

’n Gemeenskapstuin op ’n plaas in die Karoo maak ’n daadwerklike verskil, vertel Anneliese Burgess.

DÍT WEET ONS

Gesondheid & Omgewing
Gratis

40,000 Covid-sterftes vir SA naby aan kol

As burokratiese prosesse nie verander nie, gaan die regte syfer ons nog lank ontwyk, sê Elsabé Brits.

Nuus & Politiek

Vergeet om te onthou om als te vergeet

Dit was 'n rampspoedige week vir vergeetagtige getuies voor die Zondo-kommissie, skryf Yolandi Groenewald.

MIV: KLAG VAN POGING TOT MOORD

Nuus & Politiek

Recce in hof oor ‘moedswillige’ MIV-infeksie

Die saak van ’n man wat onbeskermd seks met ’n medesoldaat gehad het, is eindelik voor ’n hof, sê Erika Gibson.

FREUD ONDER (ÉN BO) DIE KNIE

Vrye Denker

Aarbeilande vir altyd

Dit is in die belang van die breër samelewing dat djenderstudies floreer, betoog C. Louise Kortenhoven.

GEE EN NEEM

Vrye Denker

KZN-hofbeslissing is ‘wetlik verkeerd’

Oproepe tot gebed is deel van alledaagse stadsklanke, en van ‘gee en neem’, skryf Pierre de Vos.

Mense & Kultuur

Dirk Mudge: Afrikaner-Afrikaan

Wie is of was die mees uitmuntende Afrikaner-leiersfiguur? Dirk Mudge hoort op die lys, sê Max du Preez.

LEES TOT JY LÊ

Mense & Kultuur

#Boekbedonnerd 3

'n Millenniër ontdek Armistead Maupin, 'n titsel Africana, en nog meer. Saamgestel deur Anneliese Burgess.

NIE ’N PLEK VIR HOOGMOED NIE

Mense & Kultuur
Gratis

’n Liefdesbrief aan die Moot

Ronel Nel skryf oor die wonderlike klein wêreldjie in die plat vallei agter die Uniegebou in Pretoria.

’N NUWE WIND WAAI OP TAFELBERG

Mense & Kultuur
Gratis

Prettige reis met eindelose moontlikhede

Annelize Visser gesels met Giselle Esau, wat Tafelberg se skirts wil laat lig.

FIKS EN SLIM IN DIE TYD VAN COVID

Gesondheid & Omgewing

Weet voor jy sweet – ken die gevare van terug gim toe

As jy die risiko verstaan, is dit jou keuse of jy weer gim toe wil gaan, skryf Rozanne Els.

Gesondheid & Omgewing

Fiksheidsbedryf het handomkeer verander

Hoe gaan jou lentelyf lyk? Talle faktore speel hier ’n rol, skryf Devlin Brown.

WOORDE WAT ONS NIE KAN SÊ NIE

Vrye Denker

Haar voorvroue het haar gekom haal

Al wat sy weet, is dat ’n skeur so groot soos ’n mens in die aarde sal verskyn, skryf Anastasia de Vries.

VERTOEF OP DIE KRUIN VAN BESTAAN

Mense & Kultuur

Kom nag, kom weer en wind, kom oseaan

Ná maande van inperking moes sy opsluit uit, reis, weg, elders. Wiele moes draai, skryf Deborah Steinmair.

HUIS, PALEIS ...

Vrye Tyd

Die vonkel in versiering

Florence de Vries vertel van hoe hul huisversiering stukkie vir stukkie gebeur het ... tot 2020 aangebreek het.

Vrye Tyd
Gratis

Kom ons koop mekaar se goed

Tweedehands koop en verkoop is makliker – en mooier – as voor die pandemie, skryf Michèle Meyer.

LIEFDE, DOOD EN ’N KAKIEBROEK

’N

Mense & Kultuur

KORTVERHAAL | Optelsom

Kate Bester is die skrywer van die derde verhaal in ons skryfuitdaging aan lesers.

TREK DAAI VLEISTANDE (VIR DIÉ DIS)

Vrye Tyd

Die passie van die planteters

In ’n wêreld oorheers deur vleiseters bekyk Frederik de Jager die saak van vegetarisme.

DAAR ÍS HOOP, JULLE SPORTMALLES!

Mense & Kultuur

LUISTER | Die toekoms van sport

Hoe kan tegnologie sport help oorleef? Jody Hendricks praat met Pieter Geldenhuys.

TEKEN IN OP VWB

Nuus & Politiek
Gratis

Hoe om op Vrye Weekblad in te teken

Maak seker jy loop nie 'n enkele uitgawe mis nie.