Vrydag 4 September 2020

MET SKOP, JA!

Vrye Denker

Triomf vir Cyril, bloedneus vir Ace

Het Ramaphosa nou genoeg selfvertroue en durf om die nodige ongewilde stappe te neem? vra Max du Preez.

GOEIE ÉN WILDE NUUS UIT DIE VSA

Ekonomie & Geldsake

SA moet uithaal en wys – die tyd raak min

Die rand het verlede week verstewig, maar ’n steil pad lê nog vir ons voor, sê Hugo Pienaar.

Nuus & Politiek

Leuenfabriek vs. Pandemie

Arrie Rossouw skryf oor Joe Biden se stryd teen die Donald J. Trump-leuenfabriek.

VRIENDE MET VOORDELE

Nuus & Politiek
Gratis

‘Iemand anders’ betaal vir alles in Mokonyane se wêreld

Die oudpremier moes bontstaan om te verduidelik wie’t betaal vir haar duur leefstyl, berig Yolandi Groenewald.

Nuus & Politiek

Hoekom ons olie so goedkoop verkoop, Tina?

Tina Joemat-Pettersson is nie meer so gewild in die ANC as voorheen nie, maar sy klou vas, skryf Marlise Scheepers.

BENE-MAN SE TRIOMF

Wetenskap & Tegnologie

Berger vind nóg ’n skatkis van fossiele

Elsabé Brits gesels met prof. Lee Berger oor sy derde groot hominied-ontdekking in net 12 jaar.

DIE LEWE VAN ’N KIND

Vrye Denker
Gratis

Ter herinnering aan Nateniël Julies

Die kind ís dood in St. Helenabaai en Eersterust en Elsiesrivier ... herinterpreteer Heindrich Wyngaard.

VAN DIE BERG NA TAMATIESTRAAT

Vrye Denker

Tafelberg-beslissing van historiese belang

Die hofuitspraak oor die Tafelberg-skoolperseel het ’n baie wyer konteks, sê Ismail Lagardien.

Nuus & Politiek
Gratis

SANW kort ’n bloedoortapping

Ons weermag is in ’n weemoedige toestand, skryf Helmoed-Römer Heitman. Gryp in!

GODDELIKE KOMEDIE IN DIE HEL

Vrye Tyd
Gratis

Eersteklas-kaartjie na die vagevuur

Soms word jou droomreis La Divina Commedia, skryf Herman Lategan oor 'n besoek aan Italië wat jare later bly spook.

DIS IN ÓNS HANDE

Vrye Denker

Te hel met die staat, viva die burgery!

Max du Preez skryf oor hoop en optimisme, die mag van gewone burgers, comtsotsi’s en die DA wat ál bleker word.

COVID-19 KAP MUNISIPALITEITE

Nuus & Politiek

Infrastruktuur vrot, maar salarisse bly styg

Munisipaliteite kan nie skuld betaal nie, maar raadslede en amptenary lag nog al die pad bank toe, sê Jaco Visser.

MOOI BROODJIES EN HOOP

Mense & Kultuur

Hoop is die ding met vere

Gee ons goeie nuus, mooi broodjies en sagte antwoorde, skryf Deborah Steinmair ná 'n lang winter.

Mense & Kultuur

’n Stem van hoop in ’n donker tyd

Die jong historikus Rutger Bregman glo hoop gaan ons deur die swaar tye kry, skryf Sue de Groot.

WAT EEN SPEKTAKEL!

Vrye Tyd
Gratis

Blomtyd-padvat na Namakwaland

Uit Doringbaai skryf Michèle Meyer dat die reën en die besoekers vanjaar net betyds in Namakwaland aangekom het.

ONVERGEETLIK LEKKER

Vrye Tyd

Maak Franse nagereg soos Jan Hendrik

Resepte vir crème caramel en crème brûlée uit die nuutste uitgawe van Jan Hendrik van der Westhuizen se JAN the Journal.

Vrye Tyd

Van tandoori-hoender tot soetpampoenslaai

Hierdie sewe resepte uit die nuwe kookboek Temptations is maklik en vinnig om te maak.

POLEMIEK

Vrye Denker

Rassisme: Is ons oor- of onsensitief?

Jan Horn meen SA volg die wêreld se voorbeeld om ’n rassis agter elke logo, leuse of advertensie te soek.