Vrydag 11 September 2020

AKTUEEL

Mense & Kultuur
Gratis

De Ruyter en de Eskom-gifkelkie

Nege maande ná sy aanstelling is André de Ruyter stewig in die Eskom-saal, skryf Anneliese Burgess.

Vrye Denker
Gratis

DA: Nuwe beleid, dieselfde probleem

Die DA kan nie net sistemiese diskriminasie onder die tapyt van nierassigheid invee nie, skryf Piet Croucamp.

Gesondheid & Omgewing
Gratis

Covid: 1ste plaaslike teenliggaam-studie

Elsabé Brits skryf oor die nuutste verwikkelinge rondom Covid-19, entstofproewe, en die risiko van oorgewig wees.

Vrye Denker

EFF praat van Biko, maar maak soos Amin

Die EFF se gewelddadige optrede teen Clicks is ’n toets vir die Suid-Afrikaanse demokrasie, skryf Max du Preez.

Nuus & Politiek

Help! My slim vriend baklei vir Trump ...

Willem Kempen probeer uitpluis hoekom so baie mense die Amerikaanse president as 'n held sien.

Vrye Denker
Gratis

’n Nuwe soort sensuur

Is ons nie ook aandadig as ons stilbly nie, vra Marita van der Vyver na aanleiding van ’n artikel in Charlie Hebdo.

Gesondheid & Omgewing
Gratis

Kom ons praat oor die M-woord

Menopouse, eers die onnoembare, het nou ietwat van ’n bekentenis-oomblik, skryf Adri Kotzé.

Mense & Kultuur

Die swart swaan wat jy nie sien kom het nie

Annelize Visser gesels met die gekwelde jong skrywer van die opspraakwekkende misdaad-noir Mermaid Fillet.

Vrye Denker

Oor hare, potlode en Oom George

Max du Preez skryf oor swart hare, die EFF se Superior Logic, Bizos, Assange en die DA se nuwe beleidsdokument.

Nuus & Politiek

Maart 2015: Eskom se donkerste uur

Dit was in dié maand dat die staatskapers 'n volslae greep op die kragverskaffer gekry het, skryf Yolandi Groenewald.

Mense & Kultuur

#Boekbedonnerd nr. 4

Lees hiesô as jy hou van lekker lees met die regte musiek daarby.

Ekonomie & Geldsake

Betaal munisipaliteit vóór jy taks terugkry

Belastingbetalers met agterstallige skuld is nou in munisipaliteite se visier, skryf Jaco Visser.

Mense & Kultuur

Musikante se uitkoms uit die woestyn

Musiekmaak is een van die spesiale dinge in die lewe, maar dis moeilik in dié kulturele woestyn, sê Carsten Rasch.

Mense & Kultuur

Tito, filmster in Magoebaskloof

Tito Mboweni bestuur nié die land se geldsake van die berg af nie, sê hy vir Caiphus Kgosana.

MENINGS

Vrye Denker

Hoe ’n taal kan groei en kan dood

Op skool het Anastasia de Vries geleer dat woorde bevrydend kan wees, maar ook stigmatiseer en uitsluit.

Mense & Kultuur

Die reg om te weet (en te vergeet)

Deborah Steinmair wil verskoning vra vir iets wat sy lank terug gedoen het omdat sy 'n oulike dogter was.

Vrye Denker

Wat het plaasmoorde met die SAL te doen?

Hans Pienaar bekyk die Italiaanse filosoof Giorgio Agamben se standpunte in ’n Suid-Afrikaanse konteks.

Mense & Kultuur

O genade! Ek is verslaaf aan Facebook

Het jou sosialemediagewoontes hand uitgeruk? Daar is raad, skryf Madeleine Barnard.

Vrye Denker

Vroueveragting laat gottabeen ontplof

Sy weet hoe dit voel om “ontvrou” te voel, skryf Vrye Weekblad-leser Godrun van Gwd.

Vrye Denker

Drie tendense in kleinhandelbankdienste

In ’n tyd van ekonomiese druk moet banke vinnig en holisties op behoeftes reageer, sê Cowyk Fox.

KORTVERHAAL

Mense & Kultuur

KORTVERHAAL | Moerras

Hierdie ontstellende verhaal deur Christo Lombaard kan op verskeie maniere gelees word.

KOS

Vrye Tyd

Nog geurige vegetariese verleidings

In sy tweede aflewering oor vegetariese kos maak Frederik de Jager kerrie, hamburgers en geleerde pap en sous.

LUISTER

Mense & Kultuur

Sport hervat, maar met magdom nuwe reëls

Luister na Jody Hendricks se gesprek met die prokureur Joanie van Vuuren oor regsimplikasies van sport wat mag hervat.