Vrydag 18 September 2020

Nuus & Politiek
Gratis

‘Veediefstal tap jou kragte en geduld’

Boere soos Bees van Blerk aan die Lesotho-grens voer ’n oorlewingstryd, skryf Erika Gibson.

Mense & Kultuur

Phumzile van Damme: die DA se AK-47

Jy hoef nie met als saam te stem om te voel 'n party is jou tuiste nie, sê Phumzile van Damme aan Anneliese Burgess.

Ekonomie & Geldsake

Suid-Afrika kán nog omswaai

Die boustene om totale verval te verhoed word reeds stadig maar seker gelê, skryf Hugo Pienaar.

Nuus & Politiek

Withuis-stryd: Nou wys die krake

Bob Woodward sê Donald Trump is die verkeerde man vir die Withuis, skryf Arrie Rossouw.

Lewenstyl & Kos
Gratis

#DOPBEDONNERD nr. 1 | ’n Draaglike lewe

Hier is hartseerdruiwe, vyeblaar-jenewer, ’n vodka-wiegeliedjie, en allerhande somerdrankies met én sonder skop ...

Gesondheid & Omgewing

Op die spoor van diere wat dit stad toe waag

Pieter Botha verduidelik hoe wilde diere die gewoel van die stad ervaar, en waarom net sommige naby mense woon.

Lewenstyl & Kos
Gratis

Lapa is lekker, dis nou maar wors

Michèle Meyer probeer agter die klap van die rooster kom van wie braai graag hoe en waar.

Gesondheid & Omgewing
Gratis

Gee jou eerste treë weg van virusvoosheid

Ná maande se isolasie wil jy weer 'n bietjie uitkom. Elsabé Brits deel raad oor hoe om dit verantwoordelik te doen.

Menings & Debat

Politieke Notaboek: DA wil nie wen nie

Max du Preez skryf oor die DA se ideologiese suiwerheid, Rio Tinto wat kultuurskatte opblaas, en muurkuns.

Menings & Debat

Die kind is nie dood nie ...

Ons moet eers die wonde van ons verlede verstaan voor ons die struikelblokke uit die weg kan ruim, sê Gabeba Gaidien.

Menings & Debat

Joumasepoetamia is op pad

C. Louise Kortenhoven vertel van die lewensvatbaarheid van ’n Nuwe Kaapse Republiek aan die suidpunt van SA!

Menings & Debat

ANC maak steeds min indruk op Zanu-PF

Zanu-PF stuur ’n baie duidelike boodskap vir die ANC. Max du Preez bekyk sake van naderby.

Nuus & Politiek

Gupta-meeloper of eintlik heldin?

Getuienis van Eskom se oudregshoof oor hoe sy staatskaping ontbloot het, laat die wenkboue lig. Deur Yolandi Groenewald.

Menings & Debat

Amptelik misluk Suid-Afrika nog nie

Vyf faktore bepaal of ’n land misluk het, sê Ismail Lagardien. SA is amper maar nog nie daar nie.

Menings & Debat

Proeflopie vir NHI? Dink weer!

Covid-19 moet eerder ’n skerp flitsende waarskuwingslig vir NHI wees, sê Rob Rose.

Mense & Kultuur

Sy erfenis gooi ’n ver skaduwee

Gawie en Gwen Fagan se nederigheid en toeganklikheid sal haar altyd bybly. Frieda le Roux onthou ...

Mense & Kultuur

Hoe die jeugliga die storielyn verloor het

’n Boek oor die ANC-jeugliga herinner Deborah Steinmair aan toe sy die aktivis Sylvia Neame se dagboeke moes redigeer.

Lewenstyl & Kos

Boeliebief, akkerkoffie en oorlogsmeel

Nettie Pikeur maak weer haar buiging en besin oor oorlogskos.

Menings & Debat

Lekker slaap!

Individue se slaapbehoeftes verskil, maar standaardfaktore geld vir goeie slaap, sê Charl Adams.

Menings & Debat

‘Die ape is net so gatvol vir julle’

Mense wat aapstuipe oor kees Kataza kry, krap hom bitterlik om, skryf leser Karel Willemse.

X