Vrydag 2 Oktober 2020

Vrye Denker

Aanduidings van ’n oranje oorpak-epidemie

SA lyk oor 'n jaar heel anders as die ‘Seisoen van die Oranje Oorpakke’ wel aangebreek het, skryf Max du Preez.

Nuus & Politiek

Kinnear-sluipmoord kan onderwêreld ontmasker

Na die sluipmoord op Charl Kinnear het Hanlie Gouws gaan kers opsteek by Caryn Dolley oor die Kaapse bendeoorlog.

Mense & Kultuur

Die DA-boervrou wat MK’s vir hul grond help veg

Wat ander politici as sloerwerk beskou, is vir Annette Steyn waar die opwinding van politiek lê.

Nuus & Politiek

Kaphoue, pikhoue en eiedoele ...

Die eerste debat tussen Trump en Biden was ’n “shit show”, skryf Arrie Rossouw uit Amerika.

Vrye Denker

Trump vs. Biden: ja-nee, ‘this won’t end well’

Max du Preez skryf oor die ‘Slag van die Ooms’ en Mapisa-Nqakula se liegstories oor haar rit na Harare.

Ekonomie & Geldsake

Heelwat suur en ’n bietjie soet vir die ekonomie

Suid-Afrika is ook wat die ekonomie betref 'n komplekse, fassinerende land, skryf Hugo Pienaar.

Gesondheid & Omgewing
Gratis

Covid-19: Die slegte en goeie nuus

Wêreldwyd styg Covid-gevalle weer, maar die hoop is dat dit nie so erg soos vroeër sal wees nie, sê Elsabé Brits.

Gesondheid & Omgewing
Gratis

Die gewigstryd van Covid-15

Volgens navorsing lyk dit of twee-derdes van mense sowat 15 pond in die grendeltyd aangesit het, vertel Ronel Nel.

Nuus & Politiek

Dooie getuies praat nie

Die lyke van drie Suid-Afrikaners is die middelpunt van 'n internasionale ondersoek, skryf Adri Kotzé.

Vrye Tyd

#DOPBEDONNERD NR. 2 | Watse Boeing?

Skink iets en lees salig aan die tweede uitgawe van #Dopbedonnerd, saamgestel deur Annelize Visser.

Mense & Kultuur
Gratis

Lesse van ’n seekat

My Octopus Teacher is die “Jerusalema” van die kelpwoud, skryf Annelize Visser.

Mense & Kultuur

Vat die langpad

9000 km, 9 provinsies, ’n dosyn ekosisteme en talle glimlagte. Reis met Jacques Marais en Peter van Kets deur SA.

Nuus & Politiek

Kaartehuis begin tuimel om Mr Ten Percent

Ace Magashule se stilte voor die Zondo-kommissie het oorverdowend geword, skryf Yolandi Groenewald.

Vrye Denker

Die Ace-terman gryp in

Die regerende alliansie het die hulp van C. Louise Kortenhoven se departement ingeroep om bestuurspraktyke te vestig.

Vrye Denker

Suid-Afrika se 10 verlore jare

In net vier maande is ’n dekade se werkgroei uitgevee, skryf Nic Spaull. Hoe nou vorentoe?

Vrye Denker

’n Probleem wat beleggersvertroue besmet

Hoe die ANC tans belangrike besluite neem, vergiftig vertroue. Peter Attard Montalto verduidelik.

Vrye Denker

Rasbeheptheid moet nou gelos word

Ons toekoms lê in integrasie, en om sáám tot voorspoed by te dra, sê Ismail Lagardien.

Mense & Kultuur

Lees dat hoor en sien vergaan

'n Nuwe riller deur Jo Nesbo laat Deborah Steinmair vra: Is alles oukei by die huis?

Vrye Tyd

Seekos vir ’n salige ete

’n Seekospot maak jy wanneer die Lotto-mense jou een oggend bel met goeie nuus, skryf Nettie Pikeur.

Vrye Tyd

Jamie Oliver se avokado-deeg-tert

Jamie maak tertdeeg met avokado, en ’n verspot maklike vulsel van bevrore ertjies, Cheddar-kaas en basiliekruid.

IN GESPREK

Vrye Denker

SA het sy eie Marshall-plan nodig

As ons land wil gedy, moet strukturele ongelykheid nou uit die weg geruim word, sê Charl Adams.