Vrydag 30 Oktober

STAATSKAPERS GEJAG

Nuus & Politiek

Zondo se bloedhonde op ’n nuwe spoor

Nuwe uitdagings wag op die ondersoekers by die Zondo-kommissie na staatskaping, skryf Yolandi Groenewald.

Nuus & Politiek
Gratis

Dinge word ál donkerder vir Richard Mdluli

’n Poppemeester van staatskaping is agter tralies, maar die reg is nog nie klaar met hom nie, skryf Jacques Pauw.

Nuus & Politiek

‘Ons moet die fasciste vasvat terwyl ons nog kán!’

SA gaan nog lank die prys betaal vir populisme, korrupsie en onbevoegdheid, sê Adam Habib aan Anneliese Burgess.

Nuus & Politiek
Gratis

D-dag is om die draai vir VSA

Politieke waarnemers is nou versigtiger met hulle voorspellings oor Trump en Biden, skryf Arrie Rossouw uit Amerika.

Menings & Debat
Gratis

Tussen Dinsdag en Woensdag leef daar ’n land

Die gebeure by twee hofsake gee mens insae in die lief en leed van ons gekwelde land, skryf Heindrich Wyngaard.

Mense & Kultuur

Pers strate en polisielint

Sy het altyd geweet sy sal eendag deel wees van ’n rooftog of kaping, maar nie só nie, skryf Michèle Meyer.

Gesondheid & Omgewing

In mikroskopiese wêreld skuil dalk antwoorde

Die mikrobioom is dalk die sleutel tot talle aspekte van ’n mens se gesondheid, skryf Elsabé Brits.

Menings & Debat

Nostalgie en bitterheid in ’n geboortedorp

Vir Max du Preez het nostalgie oor Kroonstad in woede oor die ANC se wanbestuur en selfsug verander.

Nuus & Politiek

‘Stuit SA se stygende tendens’

Die staat moet nóú afstand doen van sy houvas op die ekonomie, skryf Hugo Pienaar.

Lewenstyl & Kos

#DOPBEDONNERD Nr. 4 | Wat’s jou storie?

Ons kyk na slim bemarkingsplanne en 'n skatkis wyn wat binnekort opgeveil gaan word.

Nuus & Politiek

Dudu is die Kim Kardashian van die RET-faksie

Max du Preez skryf oor Duduzane Zuma se politieke ambisies en adj.pres. David Mabuza se skandes wat hom inhaal.

Nuus & Politiek

Lont is aangesteek by ’n ou kruitvat

Waar is Nagorno-Karabach, en waarom dreig ’n oorlog oor dié gebied? Willem Kempen berig.

Gesondheid & Omgewing

Kreef kwyn en die vissers ly

Kleinskaalvissers sukkel om kop bo water te hou, maar daar is ’n goeie, werkbare opsie, skryf Jorisna Bonthuys.

Mense & Kultuur

Bult-op met die nuwe karretjiemense

As jy ’n man help om sy trollie teen ’n bult op te stoot, vertel hy dalk vir jou sy storie. Gerrit Rautenbach doen ...

Wil ons hom as volgende president hê?

Nuus & Politiek

Wil ons hom as volgende president hê?

David Mabuza is korrupsievegter Fred Daniel se nemesis, skryf Rehana Rossouw in Predator Politics.

Menings & Debat

Soetgoed as die seer woed

Haar versugting om tog net weer in Suid-Afrika te wees, bring haar suikertand na vore, skryf Linda van Tilburg.

Gesondheid & Omgewing

Wat lê in die psige van SA se skadu?

Soms voel dit vir haar of SA soos Simson is wat die tempel op homself laat intuimel, skyf die sielkundige Melody Pick.

Nuus & Politiek

Rasgesinde tweet ontketen storm

Korrupsie, gepleeg deur wit óf swart mense, verwoes ’n samelewing, skryf S’thembiso Msomi.

Nuus & Politiek

Swak leierskap gee Malema vrye teuels

Chaos is waarop Malema, begunstigde van die regering se lamsakkigheid, floreer, sê Barney Mthombothi.

Menings & Debat

Taalmonument, RAU en die kruis by NMU

Argitektuur is ook uitdruklik polities, veral in Suid-Afrika. Ismail Lagardien is aan die woord.

Mense & Kultuur

Von Meck se cowboys en pylstertengele

Anoeschka von Meck se Die heelal op my tong is onweerstaanbaar, skryf Deborah Steinmair.

Lewenstyl & Kos

Kookboeke maak kokke gelukkig

’n Kookboek is ’n instruksie-werk soortgelyk as een om jou motorfiets se enjin te diens, skryf Nettie Pikeur.

Lewenstyl & Kos

Maak Jamie se Griekse slaai met eiervrug

Geroosterde eiervrug vorm die basis van ’n slaai met fetakaas, kruisement, olywe, amandels, heuning en suurlemoen.

Mense & Kultuur
Gratis

Die helde wat opgestaan het vir die waarheid

Ons stel 'n ererol op vir die fluitjieblasers.

Menings & Debat

Senekal: die ironie van geloof

Separatisme bly voortbestaan in ’n moderne gewaad, skryf Charl Adams.

X