Vrydag 6 November

MEDISYNE GEE WEERMAG KOPSEER

Nuus & Politiek

Wie moet miljoene vir Kubaanse medisyne betaal?

R381 m se Kubaanse Covid-medisyne wat deur die weermag aangeskaf is, vergaar stof, skryf Erika Gibson.

Nuus & Politiek

Meneer X, vetkoeke en die SAL se stout kind

Bedenklike etiek en swak besluitneming het die SAL se graf help grawe, skryf Yolandi Groenewald.

Gesondheid & Omgewing
Gratis

Die verlate eiland van ’n sekslose huwelik

Annelize Visser praat met 'n seksuoloog oor een van die eensaamste en bes bewaarde verhoudingsheime.

Nuus & Politiek

NVG se Noko voel ‘soos vrot appel’

Een van die NVG se mees senior aanklaers is agterbaks en het gebrekkige regskennis, skryf Jacques Pauw.

Mense & Kultuur
Gratis

Senekal: Inwoners tel vullis én skerwe op

Anneliese Burgess gesels met Barend la Grange oor 'n projek om saam moue op te rol in Senekal.

Nuus & Politiek
Gratis

Salim Essa: geniale boosheid

Salim Aziz Essa is die spinnekop in die middel van die staatskapingsweb, skryf Jacques Pauw en Yolandi Groenewald.

Vrye Denker

Só vou die groot opposisie-hoop

Die DA moet hul beleid herbedink en die behoudende partyleiers moet hul heil elders soek, skryf Piet Croucamp.

Mense & Kultuur

#BOEKBEDONNERD NR. 8

Lees van die mees bedonnerde krimi's, meditasie met renosters en tydige finansiële riglyne.

Vrye Denker

Cyril, ons sóék nou ’n konsensusbouer

Max du Preez skryf oor Cyril se ruggraat, staatsdienssalarisse en Trump wat glo hy moet wen omdat hy so sê.

Gesondheid & Omgewing
Gratis

Suid-Afrikaners het te blasé geword

Oppas vir 'n tweede Covid-golf soos in Europa en Brittanje, skryf Elsabé Brits.

Wetenskap & Tegnologie

Diswatkomvanallesgelykwildoen

’n Studie wek kommer oor hoe die gelyktydige gebruik van verskeie media jou geheue kan aantas, sê Annelize Visser.

Ekonomie & Geldsake

Wat Tito met jou taksgeld wil doen

Hoe pas die belasting wat jy betaal in by die regering se nuutste begrotingsraamwerk? Willem Kempen berig.

Ekonomie & Geldsake

Die SMS wat Markus Jooste sy vryheid kan kos

Afgesien van ’n reuseboete word Markus Jooste nou ook strafregtelik aangekla, skryf Rob Rose.

Vrye Denker

DA: kleurblind of kortsigtig?

Die DA se verkose wit leierskap het ’n opskudding veroorsaak, skryf Peter Bruce.

Vrye Denker

Die smetverhaal van ’n vroueboef

Langs elke loopsel staan ’n vrou wat haar kop in die openbaar hoog moet hou, skryf Anastasia de Vries.

Mense & Kultuur

Soos altyd bied Deon Meyer louter plesier

In Donkerdrif betree jy die storielandskap soos 'n droom, skryf Deborah Steinmair.

Vrye Tyd

Sit aan by die tafel en vier fees!

As mens om ’n tafel aansit met geselskap en kos, staan jy voor oop deure van feestelikheid, sê Frederik de Jager.

Mense & Kultuur

Renosters voel en onthou

Ná die verbrokkeling van haar huwelik in Los Angeles soek Helena Kriel sin as ’n vrywilliger by 'n renosterreservaat.

Vrye Tyd

Ottolenghi-resepte vir ’n geurige somer

Hier is drie resepte uit die nuwe boek, Flavours, van die beroemde Israeli-sjef Yotam Ottolenghi.

Mense & Kultuur

As die grondgeitjie roep

Emmie Bedeker is die skrywer van ons agtste kortverhaal deur Vrye Weekblad-lesers.

Vrye Tyd

Te dik vir ’n dahlia

’n Vrye Weekblad-leser, Pieter van der Westhuizen, vertel van een van sy ooms se dahliastories uit sy kinderdae.

DIE WEEK SE BULLETINS