Vrydag 13 November

Beskuldigde Nommer Een

Nuus & Politiek

Ace se trein tref die ANC

Vir Ace Magashule kan die onverbiddelike opmars van onvermydelikhede nie meer gestuit word nie, skryf Max du Preez.

Mense & Kultuur

Willie Hofmeyr voos geslaan in staatskaping

Anneliese Burgess gesels met Willie Hofmeyr oor sy voorbereiding vir die Zondo-kommissie, en oor staatskaping.

Nuus & Politiek

Simson Trump op troon van eiewaan

Trump is so bitter dat hy nie kan aanvaar dat ’n meerderheid Amerikaners hom verwerp het nie, skryf Arrie Rossouw.

Gesondheid & Omgewing
Gratis

Só word jy ’n masker-meester

Die beste masker is een wat jy gaan dra, sê Annelize Visser. Daarom moet jou masker goed pas én gemaklik wees.

Mense & Kultuur
Gratis

Diana, liewe, problematiese prinses

Madeleine Barnard skryf oor die Prinses van Wallis wat haar opwagting maak in die vierde seisoen van The Crown.

Vrye Denker

Dis Zille versus Croucamp!

Helen Zille en Piet Croucamp sê mekaar die stryd aan oor laasgenoemde se kritiek op die DA.

Vrye Denker

Wie ’t gekroek by die stembus?

C. Louise Kortenhoven vertel hoe Suid-Afrikaners die grootskaalse kullery in die VSA presidentsverkiesing gaan onthul.

Vrye Denker

Bekgeveg oor VSA-verkiesing

Jan Horn vertel van die vuurspoeg-kommentare op sosiale media deur Afrikaners oor die VSA-verkiesing.

Nuus & Politiek

Polisieskurke se hand in skrikbewind ál duideliker

Die sogenaamde Glebelands Agt se skrikbewind is weer in die nuus. Desiree Erasmus doen verslag.

Vrye Tyd

Drinkesusters raak wilderer

In die vyfde uitgawe van #Dopbedonnerd ontmoet ons waardige drinkesusters. Saamgestel deur Annelize Visser.

Ekonomie & Geldsake

Biden, entstof en ekonomiese oplewing

Dis goed om te weet mens kan nog aangenaam verras word oor die ekonomie, skryf Hugo Pienaar.

Vrye Denker

Die sentrum is onder druk

Stuur Suid-Afrika op 'n lae-intensiteit-burgeroorlog af? vra Max du Preez.

Wetenskap & Tegnologie
Gratis

As mense wat haat die oorhand kry oor masjiene wat dink

Selfs gevorderde algoritmes is nie genoeg om die stryd te wen teen haatspraak op sosiale media nie, sê Rozanne Els.

Gesondheid & Omgewing

Ek kan nie my mediese fonds bekostig nie!

Mediese dekking is duur en baie mense se geldsake lyk benard weens die pandemie. Susan Erasmus gee raad.

Gesondheid & Omgewing
Gratis

SA help om nuwe Covid-entstof in Afrika te kry

Die Covid-19-entstofkandidaat is meer as 90% doeltreffend, en SA gaan help om dit in Afrika te kry, skryf Adele Baleta.

Mense & Kultuur

Glas en pyn voor ’n jaar uit my lewe verdwyn

Herman Lategan dink terug aan ’n motorongeluk wat 25 jaar gelede 'n jaar uit sy lewe gegaps het.

Ekonomie & Geldsake

Nóg minder geld vir dienslewering

Besnoeiing gaan sukkelende munisipaliteite verder laat swaarkry, veral werknemers op laer vlakke.

Vrye Denker

Hoe herstel jy vertroue in ’n regering?

Ismail Lagardien het ’n herhalende nagmerrie waarin ons geen etiese politci meer het nie.

Mense & Kultuur

Die oranje nar en die godsdiensgeen

Bleeding heart liberalisme het haar onkreukbare strengheid stadig maar seker weggekalwe, skryf Deborah Steinmair.

Gesondheid & Omgewing
Gratis

Laat waai met groen waterstof

Groen waterstof is 'n skoon alternatief wat SA kan bevoordeel, maar ons moet wikkel, sê Lisa Steyn.

Vrye Denker

VSA: ’n nuwe dag

Toe dit blyk Donald Trump gaan regtig waai, kon sy weer begin asemhaal, skryf Marinda Kolev.

Vrye Denker

Só lyk ware swart ekonomiese bemagtiging

Suid-Afrika se SEB-beleid het tot dusver op blote vermorsing neergekom, sê William Gumede.

Vrye Tyd

Nettie Pikeur se soetkerrieresep

Nettie Pikeur maak kerrie soos jou ma dit gemaak het.

Vrye Denker

Presies wat maak van jou ’n boervrou?

Maak ’n bakkie met bullbars jou ’n boervrou? wil Trisce Jane Laubscher weet. ’n Graaf en stewels?

DIE WEEK SE BULLETINS