Vrydag 20 November

AANSTAP, JACOB ... 

Menings & Debat

Verstote ou leeumannetjie se wankelrige middelvinger

Met sy minagting van Zondo en al is Jacob Zuma se probleme met die gereg ver van oor, skryf Max du Preez.

Nuus & Politiek
Gratis

RSG bly, maar woede kook oor by SAUK

Die SAUK betaal nou vir die roekelose vet jare van Hlaudi en Kie, skryf Anneliese Burgess.

Nuus & Politiek

Afrikaners se wit messias

Wat is dit in Donald Trump waartoe sommige wit Suid-Afrikaners so aangetrokke voel, vra Piet Croucamp.

Mense & Kultuur
Gratis

Karen Zoid | Ere-professor van Afrikaanse rock

Danksy die pandemie is die Republiek van Zoid Afrika ’n wyer land, vertel Karen Zoid vir Annelize Visser.

Gesondheid & Omgewing
Gratis

Covid: 11 vrae en 11 antwoorde

Het jy vrae oor Covid-19 maar weet nie wie om te vra en waar om die antwoorde te soek nie? Elsabé Brits het gaan kyk.

Menings & Debat

SAUK: Snuki en Hlaudi se kierankies braai

Max du Preez skryf oor die dramas en dinge by die SAUK en oor sensitiwiteit teenoor swart leerlinge en studente.

Mense & Kultuur

Boekbedonnerd nr. 9

Hierdie keer fokus ons op ses niefiksieboeke. Saamgestel deur Anneliese Burgess.

Wetenskap & Tegnologie

Daar is regtig water op die maan!

Die ontdekking van water op die maan neem ons die toekoms in, skryf Jan Horn.

Menings & Debat

Betalingsprotes oor munisipale dienste is hier

Elke dag is daar nóg ’n sinkgat in Fourways, sê die Sinkhole Teacher.

Mense & Kultuur

Kamala Harris: nie ’n pushover, maar menslik

Wat beteken Kamala Harris se opmars na die Withuis vir vroue in die res van die wêreld, vra Abigail Calata.

Menings & Debat

’n Brief vir Adam Small

Anastasia de Vries skryf ’n brief aan wyle Adam Small oor die invloed van Kanna op haar studente na 55 jaar.

Nuus & Politiek

Ethiopië sink terug in doodsdal van oorlog

Abiy Ahmed van Ethiopië kry nou die skuld vir die hewige gevegte wat in Tigray uitgebreek het, skryf Willem Kempen.

Mense & Kultuur

Wat gaan aan in Rwanda?

Hotel Rwanda se held word nou van terrorisme aangekla. En die wêreld doen niks, skryf Miriam Mannak.

Menings & Debat

Die prys van ’n DA-leierspos

Wat is die waarde van 'n DA-leierspos, wonder Heindrich Wyngaard in reaksie op 'n beweerde moordkomplot.

Menings & Debat

’n Vrees vir moord op ’n plaas

Ons moet fyn luister en mekaar beter hoor as dit gaan oor moord – op ’n plaas en in Langa, skryf Leslie van Rooi.

Mense & Kultuur

Faksie is glad nie faktap nie

Inteendeel. 'n Mens mag selfs die geskiedenis herskryf as jy wil, skryf Deborah Steinmair.

Mense & Kultuur

Die gronddebat: Wat gaan regtig aan in SA?

In sy boek Promised Land reis Karl Kemp deur die land om die gevolge van mislukte grondhervorming te dokumenteer.

Menings & Debat

Wie kul vir wie?

Wat maak dat kerkmense hul gewig inspan om iemand se politieke loopbaan te bevorder, vra Charl Adams.

Lewenstyl & Kos

Verruklike souse: deel 2

Frederik de Jager sit sy les oor heuglike, dieplekker souse voort.

Mense & Kultuur

KORTVERHAAL | Die blou perd

Deur Marinda Kolev. Hierdie is die voorlaaste kortverhaal in die huidige reeks. Só kan jy joune voorlê.

DONKERDRIF

Mense & Kultuur
Gratis

Griessel is terug op die spoor in nuwe Deon Meyer-roman

Koop Donkerdrif nou by enige CNA-winkel vir slegs R199

X