Vrydag 11 Desember

SÓ ROL RANDE NA DUBAI

Nuus & Politiek

Cyril vs. Ace: Dis politiek, nie ’n regskwessie

Max du Preez gee sy ontleding oor wie waar staan in die voortslepende binnegevegte in die regerende party.

Nuus & Politiek

Die trieks en slenters waarmee Guptas geld gewas het

Yolandi Groenewald berig oor hoe Paul Holden op die spoor van die Guptas se vuil geld geloop het.

Mense & Kultuur
Gratis

Prys die Heer, dis Dolly

Die country-legende is terug op die kruin net wanneer ons haar die nodigste het.

Nuus & Politiek
Gratis

Feesaanbod: Spaar op ’n intekening of ’n geskenkbewys

Lees elke week 'n nuwe uitgawe op ons webblad of app.

Nuus & Politiek

’n Regterlike snotklap vir Trump

Die Trump-handelsmerk het 'n reuse-knou gekry, skryf Arrie Rossouw uit Amerika.

Ekonomie & Geldsake
Gratis

En hier’s die tweede golf ...

Hoewel die ekonomie in die derde kwartaal van 2020 kop opgelig het, is omsigtigheid nou kardinaal.

Mense & Kultuur

Vrystaat se wiskunde-wonder uit Kameroen

Prof. Abdon Atangana is een van die wêreld se top-1% wetenskaplike navorsers. Hier is sy storie …

Mense & Kultuur

Lennon was toe nie die enigste dromer nie

Die Beatle John Lennon is dié week 40 jaar gelede vermoor. Max du Preez skryf oor dié ikoon se invloed op sy lewe.

Mense & Kultuur

Gunstelingboeke vir jou Kerskous

Welkom by ons 11de boekeblad-wat-nie-’n-boekeblad-is-nie, saamgestel deur Anneliese Burgess.

Vrye Denker

So rogue soos die Spook van Uniondale

Jy kan jou leuen so blatant maak as wat jy wil. Herhaal jy dit genoeg sal ’n klomp mense jou glo, sê Max du Preez.

Vrye Denker
Gratis

Toi-toi in die 80’s deur lens van teologie

Die betrokkenheid van UWK se Tokkies by die bevrydingstryd is nou geboekstaaf, skryf Florence de Vries.

Mense & Kultuur
Gratis

Liza se klavier gaan Drakies toe

Marguerite van Wyk gesels met Liza Joubert, wat volksbesit geword het met Koos Kombuis se song.

Gesondheid & Omgewing
Gratis

Stuifmeeldata kan hooikoorslyers help

Monitering van stuifmeelvlakke word nou uitgebrei en die data hou voordele in, skryf Elri Voigt.

Mense & Kultuur

Want kalm honde klim nie

Hulle labradoodle Milo is sowaar 'n cool dude, maar met geen maniere nie, skryf Linda van Tilburg uit Londen.

Nuus & Politiek

Om elke hoek en draai wag ’n monster

Nóg ’n vrou of kind is vermoor en verkrag. Dan wonder jy, wié is die monsters? Deur Elsabé Brits.

Vrye Denker

Geskiedenis loop nie in ’n enkelbaan nie

Ismail Lagardien beskryf twee gevaarlike neigings in kultuur en identiteit in Suid-Afrika.

Mense & Kultuur

Die erflating van boeke

Met Louis de Bernières se nuwe The Autumn of the Ace bars Deborah Steinmair 'n trilogie by die agterdeur binne.

Vrye Tyd

Kom, boeremeisies en Kaapse jongens!

Somertyd is vrugtetyd, skryf Nettie Pikeur in 'n feestelike storie oor vrugte wat begin en eindig met brandewyn.

Vrye Denker

Is wit leierskap vandag wys?

Moet wit mense nie gewoon opsy staan en die leierskap aan swart kandidate oorlaat nie, vra Charl Adams.