Vrydag 8 Januarie 2021

ANARGIE IN DIE VSA 

Nuus & Politiek
Gratis

Trump se eie beitelwerk laat pilare tuimel

Die regse opstand in Washington was die laagtepunt in die 245-jarige bestaan van Amerika, sê Arrie Rossouw.

Gesondheid & Omgewing

Covid-19-entstof: die regering se versuim

Elsabé Brits ontleed die regering se flaters, leuens en halwe waarhede.

Vrye Denker
Gratis

Die mense onder die boom

Viv Vermaak skryf oor haar gunsteling-AA-groep, wat Saterdagoggende onder ’n boom in Boksburg ontmoet.

Nuus & Politiek
Gratis

Cele: onnie wat homself generaal gemaak het

Anneliese Burgess probeer meer te wete kom oor Bheki Cele, ons minister van polisie (en strande en sjebiens).

Mense & Kultuur

Covid-portrette uit die voorste linie

Ronelda Kamfer en Nathan Trantraal stel ’n portretreeks saam van mense wat weens werk aan Covid blootgestel word.

Ekonomie & Geldsake

Begin van ‘roaring 20’s’ kan SA verbygaan

Die 2de Covid-golf, entstofprobleme en sloerende groei dui op gedempte ekonomiese herstel in 2021, sê Hugo Pienaar.

Vrye Denker

Op soek na ’n DA wat nie DA is nie

Max du Preez skryf oor sy smagting na ’n party vir wie hy kan stem, die Capitol-terroriste, en ons Trump Mini-Me.

Nuus & Politiek

Stacey Abrams, Trump se moses

Stacey Abrams se verkiesingsaktivisme het ’n belangrike politieke wending in Amerika help meebring.

Mense & Kultuur

Die veerpyltjiester van Mitchells Plain

Dis lankal nie meer net garagevermaak nie. Devon Petersen het vir Adri Kotzé veerpylwys gemaak.

Gesondheid & Omgewing

Inperking: Hou op, julle skeur ons in twee!

Oor die meriete van inperking is daar teenoorgestelde menings. Willem Kempen probeer uitpluis waar die middelgrond is.

Mense & Kultuur

Covid-19 en die seisoen van leedvermaak en openbaring

Prekerig met ’n kans van schadenfreude. Dit was my voorspelling aan die einde van 2020, skryf Annelize Visser.

Gesondheid & Omgewing

Mike, Gibbs, Bernie, Uniqua en Little P

Elande maak tans ’n groot verskil in ’n innoverende bewaringsprojek. Janine Stephen vertel meer.

Vrye Denker

Afrikaans herontdek in angsjaar

Te midde van 2020 se hartseer en pyn het Ismail Lagardien tot ’n besef oor sy moedertaal gekom.

Mense & Kultuur

Huldeblyk aan ’n merkwaardige vrou

Die redakteur Dorah Sitole, wat verlede naweek oorlede is, het ’n onuitwisbare stempel afgedruk.

Mense & Kultuur

Gee terug die wêreld wat ons onthou

Kom ons isoleer en oorleef op hierdie verslete planeet, skryf Deborah Steinmair.

Mense & Kultuur

Kan ons die profeet se boodskap uitleef?

Mark Gevisser fokus op die boodskap en visie van Jackson Hlungwani se treffende beeldhoukuns.

Gesondheid & Omgewing
Gratis

’n Voorskrif vir towersampioene

Waarom ignoreer ons die bewese voordele van towersampioene?

Vrye Tyd

Anderkant die peri-peri

Nettie Pikeur neem jou op ’n Portugese kosreis, van pangebakte sardiens tot tuisgemaakte port-asyn.

NOTISIES UIT DIE KLUBHUIS

Vrye Denker

Hoe ontmoet ’n vrou ganse van jou dam?

Hoe kry 'n middeljarige enkellopende nou tonekrul-seks, vra 'n leser anoniem.

Vrye Denker

Om ’n vrou in ons land te wees

Wanneer kan sy as vrou dan alleen in haar  droomhuisie woon, vra Sonja Pienaar in hierdie lesersbydrae.