Vrydag 15 Januarie 2021

AMERIKA OP ’N MESPUNT

Vrye Denker
Gratis

Trump: Blink Stefaans word Stink Stefaans

Ná die insurreksie in Washington gaan dit rof onder die Republikeine, skryf Arrie Rossouw.

Gesondheid & Omgewing

Ons moet praat oor die dood

Anneliese Burgess kyk na wat kenners sê oor hoe ons kan vrede maak met die dood sodat ons met minder vrees kan lewe.

Nuus & Politiek

Weermag koes oor Kubaanse ‘Covid-medisyne’

Nadat die SANW miljoene vir ’n Kubaanse Covid-middel betaal het, is net een generaal geskors, sê Erika Gibson.

Vrye Denker

EFF verbrou opsie vir armstes

Die EFF se ontrafeling beteken nog 'n stem vir die mees ontmagtigdes is daarmee heen, skryf Piet Croucamp.

Gesondheid & Omgewing
Gratis

10 moet-weet-dinge oor die 2de golf

Van ivermektien tot kudde-immuniteit en entstowwe, Elsabé Brits beantwoord ’n paar brandende vrae.

Vrye Denker

Trump über alles, sê ’n klomp in SA ook

Max du Preez probeer uitpluis wat die aantrekkingskrag van Donald Trump vir Amerikaners en baie wit Suid-Afrikaners is.

Mense & Kultuur

Die soengroet is dood, hoera

Covid-19 het voorlopig die soengroet laat sneuwel. Die drukkie is ook gekanselleer, skryf Annelize Visser.

Mense & Kultuur
Gratis

Valiant Swart: bewaarder van volksmusiek

Almal ken hom as ’n rock- en TV-ster, maar min mense weet van sy bydrae tot volksmusiek, sê Dirk Jordaan.

Wetenskap & Tegnologie

WhatsApp met jou persoonlike data?

Jy kan (ietwat) ontspan oor Facebook se nuutste privaatheidsdebakel. Willem Kempen stel ondersoek in.

Vrye Tyd

DOPBEDONNERD: Die droëbek-uitgawe

Welkom by ’n zero-alkohol-uitgawe van #Dopbedonnerd. Só kom ons deur die droogte.

Nuus & Politiek
Gratis

Grond: Nuwe wetsontwerp bied rigting

Elmien du Plessis skryf oor wat die nuutste wetsontwerp oor onteiening is en nie is nie.

Vrye Denker

Ferrari’s wys belasting word ontduik

Luukse motors toon duidelik hoe onderrapportering van belasbare inkomste in Suid-Afrika plaasvind.

Vrye Denker

Pandemie van onbeholpenheid en kragdadigheid

Max du Preez braak gal oor strande, die stomp verbod op alkohol en die geld aan lyfwagte.

Nuus & Politiek

Eskom-baas ken geen skaamte

Koko se derde verskyning voor Zondo was weer 'n ‘ek-weet-niks-nie’-situasie, skryf Yolandi Groenewald.

Vrye Denker

’n Lewe sonder antie Siv

Toe Siv aankondig sy gaan ouderhys toe, het dit vir almal soos ’n snotklap gekom, skryf Anastasia de Vries.

Vrye Denker

Maties Rugby se R40 miljoen-wedstrydplan

Jurie Roux word getekkel in 'n arbitrasie-uitspraak tussen hom en die Universiteit Stellenbosch.

Mense & Kultuur

Patrice Lumumba kom huis toe

’n Grusame verhaal van marteling en teregstelling in die Kongo kan nou afsluit, skryf Miriam Mannak.

Mense & Kultuur

Ja, niewarie? Die regering maak droog

Deborah Steinmair wonder weer waarom ’n ry drankbottels altyd vir haar so mooi is, ná 'n besoek aan die mall.

Vrye Denker
Gratis

’n Verlange na dié menseverhoudings

Maak erns met ons gesamentlike lot vir ’n nalatenskap met diep nostalgie, skryf Douw Krüger.

NOTISIES UIT DIE KLUBHUIS

Vrye Denker

Het die koelkop dalk verdrink?

Vrye Denker

’n Klein groen eiland