Vrydag 22 Januarie

GOUE RAND HET ’N DONKER WOLK

Ekonomie & Geldsake

Die sterk rand flous ons

Die rand is nie meer ’n ‘aandeelprys vir SA’ nie, maar ’n barometer vir die wêreld se risiko-aptyt, sê Hugo Pienaar.

Menings & Debat

’n Nuwe, versoenende begin vir Amerika

Met die Joe Biden-tydvak is die klem weer op simboliek, tradisie en die waarheid, skryf Arrie Rossouw.

Mense & Kultuur

Ja, daar ís ’n doktor in die Withuis

Annelize Visser beskou die genderparadoks in die gades van die nuwe president en visepresident van die VSA.

Menings & Debat

VSA sal nooit weer dieselfde wees nie

Donald Trump het Amerika se aanstootlike sy duidelik vir die wêreld kom wys, skryf Ismail Lagardien.

Gesondheid & Omgewing
Gratis

10 vrae oor die ‘nuwe’ virus

Hoe affekteer die nuwe variant jou immuunstelsel? En kan jy weer siek word? Elsabé Brits vind uit.

Menings & Debat
Gratis

Weg met die wag voor die mond

Anneliese Burgess berig oor die wonderbaarlike, helende, bevrydende woede van die middeljarige vrou.

Menings & Debat

Sosiale media, die nuttige monster

Max du Preez stel voor hoe ons sosiale media hanteer sodat dit nie ons demokrasie en rasionele bestaan ondermyn nie.

Mense & Kultuur
Gratis

PORTRETTE | As ek Corona kry, wat wôd van hulle?

Hier is die tweede aflewering van Ronelda S. Kamfer en Nathan Trantraal se portretreeks oor gewone mense en Covid.

Mense & Kultuur

Sugan Naidoo | Die statistikus van Twitter

Annelize Visser gesels met die wiskunde-onderwyser wat daagliks die pandemie deur middel van grafieke sigbaar maak.

Menings & Debat

Oor entstof, parallelle state, hoër belasting

Die Eerste en die Derde Wêreld bestaan naas mekaar in SA, en die gaping is wyd, skryf Max du Preez.

Mense & Kultuur
Gratis

Lekker daggie, mensies!

Madeleine Barnard onderneem ’n ondersoek(ie) na die Afrikaanse verkleiningspandemie(tjie).

Nuus & Politiek

#BOEKBEDONNERD NR. 11

Dié keer bespreek ons ’n paar ou en nuwe gunstelinge. Saamgestel deur Anneliese Burgess.

Ekonomie & Geldsake

Drankverbod: Wen of verloor ons?

Kan ons ’n verbod op drankverkope bekostig? En tegelyk: Kan ons die teendeel bekostig? vra Willem Kempen.

Menings & Debat

Die onderwys-djin is uit die bottel

Dalk is Covid net wat nodig is om die aangesig van skoolonderwys in SA op datum te bring, skryf Wynand Boshoff.

Mense & Kultuur

Die Covid-koes na Kakamas

Al nader dreig die pandemie, Gauteng raak ’n warm plaat. Michèle Meyer gee pad en deel haar dagboek.

Mense & Kultuur

Nataniël, Huisgenoot en die absurde

Huisgenoot en Nataniël is nasionale skatte, skryf Deborah Steinmair. Hulle hou rekord van ons wêreldvreemdheid.

Mense & Kultuur

Liefste Margot

Marita van der Vyver en Nic de Jager skryf 'n laaste liefdesbewys aan die radiolegende Margot Luyt.

Lewenstyl & Kos

Resepte | Verlangekos loop ver

Daar is niks soos kos wat jou na geliefdes (én soms ongeliefdes!) laat verlang nie, skryf Nettie Pikeur.

NOTISIES UIT DIE KLUBHUIS

Menings & Debat
Sien jou in die strate, Max
Menings & Debat
Skrapnel gee nie ’n stem nie
Menings & Debat
Koebaai, Facebook!
X