Vrydag 29 Januarie 2021

JZ EN DIE RÉGTE ROUGE ROGUES

Nuus & Politiek

Zuma was ons Putin, ons Mugabe, ons Mobutu

Die onthullings voor die Zondo-kommissie wys die strafsake teen die hoofakteurs moet nou begin, skryf Max du Preez.

Menings & Debat

Verspreiding van entstof gaan ons kos

Swart entrepreneurs moet in 'n komplekse netwerk bestaan en nie as ‘middelmanne' dien nie, skryf Piet Croucamp.

Mense & Kultuur

Die geboorte van Afrikaanse rock

Die Afrikaanse musiekbedryf het ’n ver pad gekom. Valiant Swart vertel van die rowwe, maar goeie ou dae.

Menings & Debat

Die kabinet se pronkerige onderpresteerders

Van die drie vat Ginger die koek, skryf Anneliese Burgess, maar Mbaks en Stella is kort op haar hakke.

Nuus & Politiek

Donker Donderdag vir SA vlieggemeenskap

Die twee ongelukke onlangs behoort besluitnemers tot besinning te ruk, skryf Erika Gibson.

Gesondheid & Omgewing
Gratis

Covid: 8 vars vrae en 8 vars antwoorde

Wat is die jongste oor ivermektien en ander middels? Is 'n neussproei op pad wat lewens kan red? Elsabé Brits berig.

Mense & Kultuur

Liefling, gat kry asseblief ’n shrink

Covid is die volmaan van die depressiewes, skryf Mia Arderne, wie se debuut, Mermaid Fillet, in 2020 verskyn het.

Ekonomie & Geldsake

SA dra swaar aan massiewe belastinglas

As hy die ekonomie wil red, kan die staat nie langer ’n las op ons wees nie, skryf Willem Kempen.

Lewenstyl & Kos

Almal dra ’n jas wat by die tydsgees pas

Jasse in effekleure het verlede week by die presidentsinhuldiging oorheers. Annelize Visser lees tussen die lyne.

Menings & Debat

VSA: Die rose en liefde en vrede was bra kortstondig

Die Republikeine stuur af op 'n skeuring, skryf Arrie Rossouw.

Nuus & Politiek

’n Annus horribilis lê vir onse Cyril voor

Die Covid-19 pandemie gaan dalk vir Cyril Ramaphosa Trump. Die aasvoëls sirkel al klaar, skryf Max du Preez.

Lewenstyl & Kos

Gee ons in die kwarantyn nog wyn

Lees die eerste aflewering van #Wynskool, 'n nuwe reeks vir mense wat wil saampraat wanneer hulle saamkuier.

Gesondheid & Omgewing
Gratis

Genadewater | ’n Reëndans deur die suide

Madeleine Barnard se reënreis neem haar van laasjaar se winter-Kaap en eindig in die Namib-woestyn.

Menings & Debat

Die klank van lag

Sy het amper al vergeet hoe om te lag, veral vir haarself, skryf Anastasia de Vries.

Mense & Kultuur

Die donker kom na Kakamas

Aan’t vere skud in Kamakas, tydelike skuilte teen die pandemie, deel Michèle Meyer haar dagboek.

Menings & Debat

Van rampstaat tot rasstaat?

Is die EFF en ANC teenstanders of kyk ons na ’n vierparty-alliansie, vra Hans Pienaar.

Menings & Debat

Ons onderwys is in gróót moeilikheid

Dis tyd dat die regering ophou ‘inhaal’ speel, sê Jonathan Jansen.

Mense & Kultuur

Ja, ons is nie almal wenners nie

Deborah Steinmair skryf oor die rare vaardigheid om kuns te skep uit lelike oomblikke.

Lewenstyl & Kos

Klaar met vleis | 5 resepte vir planteters

As dit jou voorneme is om dié jaar meer plante te eet, en vleis dalk heeltemal uit te sny, is hier aansporing.

NOTISIES UIT DIE KLUBHUIS

Menings & Debat

Mense wat dooies saamdra

Annemarie van Wyk is terug in die stad van haar jeug, op soek na haar ma se as.

Menings & Debat

Saluut op die rioolusie

In 'n kroniek van die pandemie skryf Frik de Beer oor dik Kubaanse sigare, pynappels en Sassa-toue.

NOTISIES UIT DIE REDAKSIE

X