Vrydag 5 Februarie 2021

OPSTAND, WEERSTAND, TEENSTAND

Mense & Kultuur
Gratis

‘As julle nie kan nie, sal ons’

Twee dorpe se houding en 'n hofbeslissing kan 'n revolusie teen swak plaaslike owerhede begin, skryf Anneliese Burgess.

Ekonomie & Geldsake

Dis krimineel om hervormings agterweë te laat

Wydverspreide inenting en strukturele hervormings is nodig om SA op ’n hoër groeibaan te plaas, sê Hugo Pienaar.

Nuus & Politiek

Msholozi se vinger, Ace, en ’n Nkandla-teeparty

Ons moet ernstig oor die Grondwet begin worry, waarsku Max du Preez.

Vrye Tyd

Goeie en slegte nuus oor jou (manlike) middeljarekrisis

Annelize Visser betrag die (manlike) middeljarekrisis vanaf ’n veilige afstand.

Mense & Kultuur

Verleidelike Kuba bly spook in SA se kop

Kuba fassineer haar, skryf Marita van der Vyver oor dié verleidelike dog troebel eiland.

Ekonomie & Geldsake

Die Franse Revolusie van Finansies

Hoe het GameStop van Wall Street se Blinkste Stefaanse biljoene laat verloor? Willem Kempen verduidelik.

Nuus & Politiek
Gratis

Die nuutste wat, waar en hoekom van Covid-19

Alles wat jy wil weet, deur Elsabé Brits.

Vrye Denker

Die koei wat aanhou melk gee

Gebruik die ANC maatskaplike toelaes om landsburgers of homself te help, vra Celeste Campher.

Mense & Kultuur

Die mensdom is toe nie inherent boos nie

Die wêreld verval nié so vinnig in anargie en barbarisme nie, aldus Rutger Bregman se Humankind, skryf Max du Preez.

Vrye Denker

Kom ons praat oor Zuma se advokate

Advokate het ’n professionele plig om hul kliënte weg te lei van laakbare optrede, skryf Pierre de Vos.

Mense & Kultuur

Captain Tom, die beste van ons

Selde is die verbeelding so aangegryp soos deur die 100-jarige, onwaarskynlike held, skryf Adri Kotzé.

Mense & Kultuur

Corona isse vylgat move

Die derde reeks portrette deur Ronelda S. Kamfer en Nathan Trantraal fokus op die kleinhandelbedryf.

Mense & Kultuur

Nigella op jou bedkassie en Anatolië in jou bagasie

Boekeskat in Istanbul, en raakpunte tussen vakansieseks en die beste varksnitte. Saamgestel deur Anneliese Burgess.

Gesondheid & Omgewing

Spaanse meisie kan woeste storms na SA stuur

Dit reën lekker, maar die weerverskynsel La Niña is nie net goeie nuus nie, waarsku Suzanne Venter.

Mense & Kultuur

Schoeman se boeke leef nou in verf voort

Philip Willem Badenhorst se uitstalling is ’n ode aan die skrywer Karel Schoeman. Cas Wepener deel sy indrukke.

Vrye Tyd
Gratis

Hoog in die takke in Kakamas

Dis week drie in Kakamas en Michèle Meyer kry 'n pekanneutboom in die oog.

Vrye Denker

Die Weste se einde het aangebreek

Hoe gouer ons ophou baklei met mekaar, hoe beter sal almal se toekoms wees, sê Ismail Lagardien.

Mense & Kultuur

QAnon | Die likkewaanbreine prut soos lawa

Sosiale media het die wêreld nie net in ’n dorp verander nie, maar in ’n meenthuiskompleks, sê Deborah Steinmair.

Mense & Kultuur

Bridgerton en seksongeletterdheid

Dié gewilde Netflix-reeks wys waarom seksonderrig so belangrik is, skryf Rozanne Els.

Vrye Tyd

Kantate vir koffie

Nettie Pikeur kikker haar koffie op met whiskey en Cointreau.

Mense & Kultuur

Inwoner red Tembisa een sak op ’n slag

Die staat het misluk; dis nou vir sélf doen. Jan Horn vertel van een man se droom vir ’n skoner buurt.

NOTISIES UIT DIE KLUBHUIS

Sluit aan by die klub

Nuus & Politiek
Gratis

Hoe om op Vrye Weekblad in te teken

Maak seker jy loop nie 'n enkele uitgawe mis nie.