Vrydag 12 Februarie 2021

CORONA-SONA SONDER SKOP

Vrye Denker

Bietjie nuwe dringendheid, min geloofwaardigheid

Die staatsrede was 'n gedempte geleentheid met hoop én skeptisisme, skryf Max du Preez.

Nuus & Politiek

Shilowa: ANC kan net oorleef sonder vrot kolle

Shilowa was eens 'n groot gees in die politiek, maar politiek het hóm nie verlaat nie, skryf Anneliese Burgess.

Mense & Kultuur

Glory Days van skank en pyp en volspoed-koejawel

Valiant Swart verlang na Vrydae by The Base en wonder wat van The Genuines geword het.

Vrye Denker

ANC-lojaliteit bo alles en almal?

Getuienis voor Zondo het bevestig dat 'n vorm van demokratiese sentralisme heers, skryf Piet Croucamp.

Mense & Kultuur
Gratis

Ek was ’n raaisel sonder ’n oplossing

Haar lewe met albinisme is ’n lewe vol vrae, skryf Terry-Ann Adams, skrywer van Those Who Live in Cages.

Vrye Denker

Republikeine vrees die argwaan van die leeu

Republikeinse senatore veg om hul eie politieke oorlewing, skryf Arrie Rossouw.

Nuus & Politiek
Gratis

Gaan die virus vir altyd met ons wees?

Die nuwe variante het die speelveld verander, maar daar ís hoop, skryf Elsabé Brits.

Vrye Denker

Hou jou bek en luister as die ANC-base praat

Max du Preez verduidelik hoe Jessie Duarte se kop werk, en wonder of die ANC gaan raaksien wat deesdae in Kuba aangaan.

Vrye Denker

Slaapstad kan net droom van Kaapstaat

Sou ’n onafhanklike Wes-Kaap weer bewys dat daar altyd iets nuuts uit Afrika kom, vra Hans Pienaar.

Vrye Tyd
Gratis

Die hart van Huisraad

Annelize Visser gesels met Albertus van Wyk en Magriet Theron oor hul ‘onbeplande’ vintage-winkel, Huisraad Modern.

Wetenskap & Tegnologie

Stormy en ivermektien in die Covidstryd

Ewekansige steekproewe, dubbelblinde kontrolegroepe … Willem Kempen vind uit wat dit beteken.

Vrye Tyd
Gratis

DOPBEDONNERD nr. 10 | Ons drink hardehout en dis lekker

Brandewyn is die held van dié week se Dopbedonnerd. Daar's ook Dom Pedro, whisky, wyn en jenewer.

Mense & Kultuur

Die grondkwessie: tussen bloed en baklei

Karl Kemp het deur SA gereis vir stories wat die land se woede oor grond kan verduidelik. Hier volg een van hulle.

Vrye Tyd

Lok só meer lewe na jou tuin

Pieter Botha vertel hoe jy ’n oase vir van geveerdes tot geskubdes kan skep.

Mense & Kultuur

’n Seder het geval

Eerbetoon stroom in vir prof. Lourens du Plessis, bekende regsakademikus, wat oorlede is.

Vrye Denker

Die vrou wat met haar oë praat

Anastasia de Vries het ’n straatvrou by antie Siv geërf. Sy praat nie veel nie, maar sy kyk tot in jou siel.

Vrye Tyd

Seisoen van die Paradysvrug

Die lewe is beter as die dood danksy perskes, het Alice Walker geskryf. Melvyn Minnaar beaam dit in dié ode.

Vrye Tyd

Dis verjaardagtyd op Kakamas

Steeds aan die laag lê in Boesmanland, leer ken Michèle Meyer die waarde van ritmes en behoort.

NOTISIES UIT DIE KLUBHUIS

Klubhuis

’n Annus mirabilis uit Covid wat horribilis

Die gatlike jaar het ook goeie gevolge, skryf Elmi Smith.

Klubhuis

Die parallelle staat: eerste kruispad regs!

Een van ons lesers, Mortimer Lee, stippel puntsgewys uit hoekom hy meen Max beweeg na ‘regs’.