Vrydag 26 Februarie 2021

INTEGRASIE EERDER AS RASSISME

Vrye Denker

Fokus op gedeelde belange

Vergeet eers van rassisme en kyk na Suid-Afrikaners se afsonderlike lewenservarings, betoog Piet Croucamp.

Mense & Kultuur

Suid-Afrika se goue seun van innovering

Wynboer. Waagkapitalis. Ewige optimis. Anneliese Burgess gesels met Michael Jordaan.

Mense & Kultuur
Gratis

Van Zyl Slabbert: ’n man met ’n roeping

Max du Preez skryf oor die nalatenskap van Van Zyl Slabbert na aanleiding van ’n nuwe boek deur Albert Grundlingh.

Vrye Denker

Z-Anon blaf by die hekke van Kamp Jacob

Ja, die gerugte is waar: C. Louise Kortenhoven het Msholozi inderdaad in Nkandla gaan besoek.

Nuus & Politiek

Weermag hou duur begrafnisse vir hoës

Die SANW het geld wat vir troepe bedoel was aan dienste vir offisiere bestee. Erika Gibson doen verslag.

Ekonomie & Geldsake

Tussen die puin vind Tito hoop

Die nasionale begroting het die rekords laat tuimel, skryf TJ Strydom.

Vrye Denker

VSA: Nou’s dit AOC vs Trump

Alexandria Ocasio-Cortez se opgang is eenvoudig merkwaardig, skryf Arrie Rossouw.

Vrye Denker

Die buffokraat en die tsotsilitikus

Is Zuma die Trump van Nkandla, of is Trump die Zuma van Mar-a-Lago, vra Hans Pienaar.

Vrye Denker

Vaardighede uit die buiteland

Sonder sekere skaars vaardighede uit die buiteland gaan SA besighede aanhou sukkel, sê Hanlie Gouws en Hugo Pienaar.

Vrye Denker

Cyril moet die CR17-bankstate wys

Max du Preez skryf oor voor- en nadele van ’n openbaarmaking van CR se spaarvarkie en oor die aard van belasting.

Vrye Tyd

Blikbekers en borrels

In die 11de aflewering van Dopbedonnerd kyk ons onder meer na vonkelwynmakers, en Samarie Smith het nog 'n wynles.

Gesondheid & Omgewing
Gratis

Is twee maskers beter as een?

Waarom is die nuwe entstof wat in SA getoets word so besonders? Elsabé Brits beantwoord dié en ander vrae oor die virus.

Mense & Kultuur

Om deur ’n roofdier grootgemaak te word

Facebook is vol odes aan liefdevolle ma’s. Maar nie almal het sulke ma's nie, skryf Deborah Steinmair.

Mense & Kultuur

Gangsters en pastore van die Kaapse Vlakte

Annelize Visser gesels met Carla van der Spuy oor haar boek oor eks-gangsters wat nou lewens en siele probeer red.

Vrye Denker

Vistermanstories

Anastasia de Vries vertel van die vissermanne wat sukkel nou dat die see dood is.

Mense & Kultuur
Gratis

My eerste lewendige musiekheld

Danksy sy ou pel Willem Fourie het Valiant Swart ’n Damaskus-oomblik beleef.

Mense & Kultuur

Die virus pluk die mooiste blomme

Die vierde aflewering portrette deur Ronelda S. Kamfer en Nathan Trantraal fokus op vier tuinliefhebbers.

Vrye Denker

Publiek se vertroue in die media is geknou

Joernalistiek in Suid-Afrika moet radikaal herbedink word, sê Herman Wasserman.

Vrye Denker

Die matriekuitslae ís ’n bloedbad, Angie

Weerspieël die uitslae die werklike akademiese uitkomste, vra Jonathan Jansen.

Mense & Kultuur

Sy weet die plek is spesiaal vir Afrikaners

Karl Kemp vertel van sy ondervinding saam met 'n Venda-gids in die ou Schoemansdal, waar hy na grafte gaan kyk het.

Vrye Tyd

Klasloop in Kakamas

Michèle Meyer deel haar dagboek in die slot-aflewering van die Kakamas-kronieke.

Wetenskap & Tegnologie

Beleid oor hommeltuie sweef in die lug

Onbemande vlieënde voertuie is nou oral, maar hoe kan dit beter beheer word, vra Raenette Gottardo.

NOTISIE UIT DIE DIASPORA

Klubhuis

Gee my hadidas en frangipani bo katedrale en die Alpe

Dit is die Suidkus wat sy na al die jare steeds mis, skryf Elisia Strydom uit Duitsland.

NOTISIES UIT DIE KLUBHUIS

Klubhuis

Die gesprek oor God begín nou eers

Ben du Toit gesels oor die heftige reaksie op sy nuutste boek, God Is daar 'n ander antwoord?

Klubhuis

Kos wat die siel behaag

Sommige mense eet om te lewe en ander lewe om te eet, vertel Stoffel van der Merwe.

NOTISIES UIT DIE REDAKSIE