Vrydag 5 Maart 2021

REGBANK SE PILARE GESKUD

Vrye Denker

Hlophe: Krisis vir regspraak én politiek

Max du Preez ontleed die impak wat regter Hlophe se omstrede kwytskelding van Bongani Bongo op die regbank kan hê.

Nuus & Politiek
Gratis

Willie Jones: Koster se regruk-generaal

Anneliese Burgess gesels met Willie Jones van Koster, waar die gemeenskap gesorg het vir ’n regruk-aksie.

Ekonomie & Geldsake

Vakbonde op ’n ander planeet oor lone

Die reg en die morele argument is aan die kant van die tesourie in die geveg oor staatsdienslone, skryf Hugo Pienaar.

Ekonomie & Geldsake

Grootgeestige visie vir ’n beter wêreld

Sou dit nie lekker wees as SA net ’n tikkie van die VSA se ondernemingskultuur gehad het nie, skryf Willem Kempen.

Mense & Kultuur

Jane Fonda in drie bedrywe

Iedereen ontdek Jane Fonda op die oomblik wanneer jy haar nodig het, skryf Annelize Visser.

Mense & Kultuur

BOEKE | Skelms, Karoo-Zen en begeerte

Dié week bespreek ons vroue-misdaadskrywers, 'n nuwe kortverhaalbundel en 'n witwarm roman.

Vrye Denker

Rassisme: Masker af of op?

Max du Preez skryf oor Lindsay Dentlinger, Cyril wat sterk én swak is, en die DA wat senuagtig moet wees.

Vrye Denker
Gratis

Wat van ’n nuwe naam vir Suid-Afrika?

Plekname kan vreemde draaie loop, skryf Jan Horn, wat wonder of ons nie ons land se naam moet heroorweeg nie.

Nuus & Politiek

Bongo tref SA teen die voorruit

Bongani Bongo se vryspraak verteenwoordig die donkerste van die stormwolke wat saampak, skryf Anthoni van Nieuwkerk.

Mense & Kultuur

Ontmoet De Akker se bewaker van 14 jaar

Henry Cloete gesels met Hertestraat se superheld in ’n neongroen baadjie, Basil Peterson.

Nuus & Politiek

Moord en doodslag in Mosambiek

Amnestie Internasionaal se verslag oor oorlogvoering in dié land lees soos ’n riller. Erika Gibson vertel meer.

Vrye Denker

’n Opkomende ster het sy glans verloor

Brian Molefe het alles gehad. Nou is dit moeilik om hom te glo, skryf Bruce Whitfield.

Vrye Denker

Kom ons dink meer oopkop oor die verlede

Dinge van die verlede kan verskillend geïnterpreteer word. Aanvaar dit, skryf Ismail Lagardien.

Vrye Denker

Honger na opvoeding: ’n wonderlike probleem?

Ons jeug word nie bemagtig om hulle meer geskik vir aanstelling te maak nie, skryf Celeste Campher.

Mense & Kultuur

Koes, die Kardashians is ver van klaar!

Ons mag ons neuse optrek vir die komminrige Kardashians, maar dis hulle wat bank toe lag, skryf Rozanne Els.

Mense & Kultuur
Gratis

Kreatiewe vangnette vir kunstenaars

Grendeltyd het verhoogmense kreatief moes laat dink om die pot aan die kook te hou, skryf Madeleine Barnard.

Mense & Kultuur

Wederwoorde, weggooisinne en uitklopreëls

Gesprekke het 'n lewe en logika van hul eie, soos drome, skryf Deborah Steinmair.

Vrye Tyd
Gratis

Martelize mag maar braai

Martelize Brink kóók wanneer sy braai, vertel Marguerite van Wyk nadat sy gaan saam eet het.

NOTISIES UIT DIE DIASPORA

Klubhuis

Ouma en oupa sit op die (Kanadese) stoep

Sy en haar kinders lees Liewe Heksie en verlekker hulle in Afrikaanse woorde, skryf Liezl vander Woude uit Vancouver.

Klubhuis

Engeland, waar óns Engels nie Engels is nie

Vir die Engelse is Cynthia Dummett ’n Suid-Afrikaner en in Suid-Afrika voel sy soos ’n besoeker.

NOTISIE UIT DIE KLUBHUIS

Klubhuis

Piet Pote kry ’n pedikuur

Chris Spies skryf oor ’n man met hakskene wat soos ’n lugfoto van Karooberge lyk.