RIDDER IN DIE WIT JAS
Polarisasie is water op Solidariteit se meul
Probeer Flip Buys se Solidariteit ’n ‘nuwe apartheid op die as van Suid-Afrika se demokratiese eksperiment’ bou?
Boesak: ‘Ek is nog hier’
Die lewe behandel hom goed, sê die strugglevader dr. Allan Boesak. Maar die ‘vuur en vloed' brand steeds in hom.
ANC se voorste vlieë kies hul sitplek versigtig
Onlangse gebeure verklap die ware aard van die komplekse magsverhoudinge in die ANC se topgeledere.
Voorwaarts met Hlaudi, Meghan en Eusebius
’n Internasionale span kundiges onder leiding van C. Louise tree in die bres vir die werklikheidsreeks Love Island SA.
Hoop én hulp vir beroertepasiënte
Twee mense wie se lewe deur beroerte geraak is, wil die vooruitsig vir ander in hul situasie verander.
Megz en Haz: Dis nie net swart en wit nie
Bloubloed-moddergooiery: Die Britse koningshuis is 'n skadu van sy eens glorieryke self.
Verdraagsaamheid is nie inklusiwiteit nie
Nederland het aangedring daarop dat alle Suid-Afrikaners gelyk behandel word, maar doen dit nie vir sy eie burgers nie.
Biden wed triljoene op historiese omkeerplan vir VSA
Inflasie is een van die grootste moontlike struikelblokke in die pad van die Demokrate se omvangryke reddingsplan.
Avokado’s van Mexiko tot Mpumalanga
Dié vaal vruggie is nou 'n wêreldwye trend, maar misdadige elemente in veral Mexiko (en SA) bied ’n bedreiging.
Hoop en bid De Ruyter saal nie sy perd op
Politieke Notaboek: Eishkom, Tony Leon se liberale geteem en die toekenning vir Beste Akteur in ’n Tragedie.
Drome en desibels van 30 jaar gelede
Valiant vertel hoe De Eike in Stellenbosch ontpop het as spilpunt van ’n splinternuwe golf Kaapse rock ’n roll.
Moet ek my NP-lojalis-pa verkwalik?
Hoe moet apartheidsondersteuners vandag beoordeel word en hoeveel drif is geregverdig? vra Douw Krüger.
’n Ontboeseming oor borste
’n Bohaai oor die gebruik van die woord ‘tieties’ in ’n koerantopskrif laat mens met nuwe ontsag na die T-woord kyk.
Hoe lyk jou wynwoordeskat?
Hanepoot is die held van dié week se dopstories.
SA se geskiedenis van vriende met voordele
Boetie-kapitalisme is so oud soos Suid-Afrika self.
Met woorde soos met wonde
’n Seun vra Anastasia de Vries om ’n storie vir sy ma te skryf, en sy gaan haal dié storie diep en ver.
Laat die skeppendes heers
Deborah Steinmair kondig 'n kabinetskommeling aan waarin skrywers, digters, akteurs en sangers heers.
Van Duits-Wes na Namibië: my herkoms
Horst Kleinschmidt, ’n meer beskeie ikoon van die stryd vir demokrasie in SA, vertel die storie van sy lewe.
’n Ode aan kafees en kafeekos
Nettie Pikeur vertel van die ontstaan van kafees, haar gunsteling-koffiewinkels en die lekkerste wegneemkos.
NOTISIES UIT DIE DIASPORA
Londen skud sy vere vir nog ’n ‘VE-dag’
Is Brittanje werklik amper vry van enige grendelmaatreëls of is dit weer leë Boris-beloftes?
Skone Rwanda, land van gehoorsaamheid
In die Land van ’n Duisend Heuwels, skryf Margarete Heese, het sy geleer om dankbaar te wees vir wat sy het.
NOTISIES UIT DIE REDAKSIE
Glenda Gray, droë hanepoot en Pramberg
Nuusbrief: 11 Maart 2021
Voorvatter in tyd van Covid-krisis in SA
Niemand het meer gedoen as prof. Glenda Gray om SA deur die vernietigende eerste jaar van Covid-19 te lei nie.