Vrydag 19 Maart 2021

WEERMAG ÉN DENEL IN HELSE KRISIS

Nuus & Politiek

Rampspoed wag op weermag

Suid-Afrika se gewapende magte bevind hulle in hul ergste krisis in dekades.

Nuus & Politiek

Denel: afgetakel, en niemand gee ’n dooie duit om

Die eens trotse wapenvervaardiger is besig om ’n stille dood te sterf.

Gesondheid & Omgewing

SA se virusdeurbraak was ’n Kersgeskenk

Op Kersdag is weke se geswoeg beloon: die eerste isolasie van die nuwe variant in ’n lewende coronavirus.

Vrye Denker

Flip Buys oor Maxiste

Solidariteit se voorsitter reageer prontuit op Max du Preez se artikel oor dié organisasie se agenda.

Vrye Denker

’n Poëtiese gedagte en baie landmyne

Die AAI se organiseerders aan albei kante sal fyntjies tussen vele landmyne deur moet navigeer, skryf Max du Preez.

Mense & Kultuur
Gratis

Ken jy góéie Afrikaanse liefdesballades?

Hoeveel songs is daar wat ons, sonder te veel skaamte, op ’n lys van Afrikaanse liefdesliedjies kan insluit?

Vrye Denker
Gratis

Die geheime lewe van ’n introvert

Introverte is nie sosiaal wanaangepas, inkennig of skaam nie. Hulle is net anders bedraad.

Vrye Denker

Studenteprotes: Niemand praat oor terugploeg nie

Wat gaan jongmense ons samelewing bied wanneer hulle net vullisdromme hoef om te dop om te kry wat hulle wil hê?

Vrye Denker

Studente-eise is onbillik én gevaarlik

Die arrogansie en absurditeit van betogende studente se vrag eise slaan ’n mens dronk.

Nuus & Politiek

Hoe lyk die ANC se 2022-‘jeugplan’?

Dit lyk asof verandering in die ANC broei. Gaan die party dalk ’n nuwe baadjie aantrek?

Ekonomie & Geldsake

Op soek na Gouelokkies-inflasie

Inflasie is iets waarvan die balans net reg moet wees. Maar hoe kry ons dit reg? En wat van skuld?

Vrye Denker

Bloedneus vir Ace en gatomswaaier-toekenning vir Julius

Oorlog in die ANC oor die Openbare Beskermer, die EFF en tweegatjakkalse, en Adam Habib se n-woord.

Ekonomie & Geldsake

Hoop vir wêreld-ekonomie, maar vir SA?

Onlangse beleidsuitsprake oorsee bied leidrade oor wat ons volgende week van die SARB kan verwag.

Ekonomie & Geldsake

Tesla: ’n tirade met ongelukkige gevolge

Jim Chanos se tirade oor Tesla het Deon Gouws se bywoning van ’n konferensie in New York in 2016 ’n duur een gemaak.

Vrye Denker

Afrikaans kwyn nie noodwendig nie

Afrikaanssprekendes vrees dat hulle hul taal kan verloor. Maar Afrikaans kán bewaar word.

Vrye Denker
Gratis

US ‘skynbaar onredbaar op Britse trajek’

Toenemende anglisering van die US konstateer ’n skending van Afrikaanssprekende studente se grondwetlike regte.

Mense & Kultuur

Boeksusters keer die boekbedryf op sy kop

Om 'n onafhanklike uitgewer te word, moet jy sowaar boekbedonnerd wees - soos hierdie drie vroue getuig.

Vrye Tyd

BOEKE | Reis van Bagdad tot Lichtenburg

Ons reis van Bagdad na die Britse platteland en gooi 'n draai in Lichtenburg. Ons lees van spioene, erotika en rugby.

Mense & Kultuur

Boesak: Behoede ons van ‘uitgestelde revolusie’

Ongelykheid, rassisme en versoening ‘wat in die modder lê en verstik’, kan nog ’n revolusie bring, maan Boesak.

Mense & Kultuur

Só lyk ons een jaar later

Hierdie week kyk ons na hoe die corona-pandemie die Benjamin-familie getref het.

Mense & Kultuur

Hart soos vuis – ’n opstopper in die midrif

'n Boek so broos soos 'n bloedblaas en sterk soos 'n boom.

LUISTER BIETJIE HIER

Mense & Kultuur

Kan SA se krieketspan weer skitter?

Kan die Proteas, net 10 jaar gelede nommer een in die wêreld, terugkeer uit wat klaarblyklik ’n groot ineenstorting is?

NOTISIES UIT DIE KLUBHUIS

Klubhuis

Die bol van bemarking

Die bemarkingsteks op kleinhuisieprodukte en veral witgoud sal jou na jou asem laat snak.

Klubhuis

Die beskeie begin van die kleinhuisie

Wat ons vandag die toilet noem, het 'n beskeie oorsprong gehad – en dis ’n storie vol klankies!

TEKEN IN

Nuus & Politiek
Gratis

Hoe om op Vrye Weekblad in te teken

Maak seker jy loop nie 'n enkele uitgawe mis nie.