Vrydag 26 Maart 2021

POLISIE: ’n KRIMINELE KATASTROFE

Nuus & Politiek

Polisiekrisis: ‘Tyd vir nag van lang messe’

Wat de hel gaan aan in die polisie? Kenners meen Ramaphosa moet die lem inlê onder die topstruktuur.

Nuus & Politiek

Die Sizzlers-orgie van bloed en haat

Slagoffers se familie woedend oor moontlike parool vir voorbok-moordenaar Woest.

Vrye Denker

Koalisie van redelikes is al wat SA kan red

Maar eers sal ’n werklike revolusie binne die ANC moet plaasvind.

Vrye Denker

Is die winde van verandering ’n Suidooster?

Die kaalkop-aanvalle op Ace Magashule uit die binnekring beteken dalk 'n breekspul in die ANC is op hande.

Nuus & Politiek
Gratis

Vrywilligers met knuppels gaan spoorpassasiers nie help

Die minister se ‘treinleër' gaan nie die stroping van passasierspoorinfrastruktuur stuit nie.

Nuus & Politiek

SAL-ramp op entstof-vlug afgeweer toe blikbrein ingryp

'n Rekenaar het beheer oorgeneem van die Airbus waarmee die SAL entstowwe in Brussel gaan haal het.

Vrye Tyd
Gratis

Die ABC van die T in LGBTQ

Transgender, nie-binêr, gendervloeibaar ... Klik hier om jou gender-woordeskat uit te brei.

Vrye Denker

’n Gesprek met Mandela

Dit was ’n historiese ontmoeting – Max du Preez het op 21 Februarie 1990 met Nelson Mandela gesels.

Mense & Kultuur

Feesbulletjies, warm bier, koue tente

Musiekfeeste het maar hulle soet en suur gehad, van Up the Creek tot Splashy Fen en Oppikoppi.

Mense & Kultuur

Chris Nissen: aktivis se energie, pastoor se deernis

Ontmoet die man wat al byna ’n halfeeu lank sy skoene in die stryd vir menseregte deurloop.

Vrye Denker

Prins Flip en die Donderbuyse

Flip Buys sal moet wegkom van sy blindelingse, Trumpistiese verwerping van als wat na ’n gewaande sosialisme ruik.

Nuus & Politiek

Studenteskuld afskryf sal ’n fout wees

Die nuutste studenteprotes móét volhoubaar opgelos word om stabiliteit in hoër onderrig te verseker.

Vrye Tyd

DOPBEDONNERD nr. 13 | Ons drink vooruit

Vier Dopbedonnerd-bydraers gee vier soorte raad oor hoe jy vir nog 'n droë seisoen vooruit beplan.

Vrye Denker

Polemiek in die République

Daar is ’n nuwe gevaar in die Franse samelewing: islamo-linksisme.

Vrye Denker
Gratis

’n Vrou moet doen wat ’n vrou moet doen

’n Storie oor M, wat haar man gelos en haar lewe teruggevat het, en oor goeie mans en dubbele standaarde.

Mense & Kultuur

Poskaarte vanaf die rand van die afgrond

Deborah Steinmair stel 'n verliesleeslys op – met beelde soos bloukolle.

Vrye Denker

Kanselleerkultuur: Sit af daai musiek

Die onthullings oor sekere kunstenaars walg haar só dat sy groot dele van haar mondigwording moet hersien.

Mense & Kultuur

Toksiese liefdesdriehoek fnuik kyker

Behind Her Eyes is ’n regte Marmite-reeks.Jy gaan óf gaande wees daaroor óf jy gaan ’n vloek uitspreek.

Vrye Tyd

Die geheim is in die sous

Nettie PIkeur deel haar resepte vir tamatiesous met kruie en heerlike mosterdsous.

NOTISIE UIT DIE KLUBHUIS

Klubhuis

Bou nóú ’n brug oor rassekloof

Die kerk se dogmatiek dra by tot die huidige etnisiteitsgedagte en fiksasie met kultuurbeskerming.

NOTISIES UIT DIE REDAKSIE

Daagliks
Gratis

Hoekom Covid ons so kwaad maak

Nuusbrief: 25 Maart 2021

Daagliks
Gratis

Penisse krimp en sperma vergaan + NUUT! Entstof-vlug...

Goeiemôre! Hier is nuus. 'n Splinternuwe storie word vanoggend by vryeweekblad.com (vryeweekblad.com)...

TEKEN IN

Nuus & Politiek
Gratis

Hoe om op Vrye Weekblad in te teken

Maak seker jy loop nie 'n enkele uitgawe mis nie.