Woensdag 31 Maart 2021

JOU VRYE WOENSDAG IS HIER

Vrye Denker

Die byl val vir Ace

Cyril se posisie in die ANC is skielik veel sterker. En menseregte-aktiviste treur oor Christof Heyns se dood.

Mense & Kultuur

Schalk sr. soek ‘groundswell van regte ouens’

Wat maak die oud-Springbokslot en wynboer Schalk Burger by die Afrikaner-Afrika-Inisiatief (AAI)?

Mense & Kultuur

Marita se baie lang brief aan haar dogter

Marita van der Vyver se memoires is 'n leeslys, 'n skattejag, 'n padkaart na boeke, kuns en musiek.

Mense & Kultuur
Gratis

Moeilikheid in die Huis van Mandela

Hoe lank nog voordat Madiba se nalatenskap in die asblik beland?

Gesondheid & Omgewing

Die Maartblom-pelgrimstog

En toe sien hulle dit: 'n asembenemende blommetoneel wat soos golwe teen die dolerietkoppies breek.

Vrye Denker

Hoort ons regtig hier?

Die vraag of ons in SA hoort, moet ons self beantwoord. Dit lê daarin hoe jy ervaar word – hoe onmisbaar jy is.

Daagliks

Meer inligting oor ons Woensdaguitgawe

Die “Vrye Woensdag”-uitgawe van Vrye Weekblad verskyn voortaan elke Woensdagoggend aanlyn by vryeweekblad.com...