Vrydag 2 April 2021

KATASTROFE VIR DIE HELE STREEK

Nuus & Politiek

Mosambiek: Dis ’n slagting en daar kom nog

Die aanval op die dorp Palma in die noorde van Mosambiek is 'n katastrofe vir die hele streek.

Gesondheid & Omgewing
Gratis

Pyn en depressie, maar Covid bring ook heling en groei

Stadig met die waarskuwings oor 'n onafwendbare depressie-epidemie, want daar is ook goeie nuus.

Vrye Denker

‘Hoekom is daar ’n Ndebele in my winkelsentrum?’

Dit was die Boulders Mall-bestuurder se gebruik van ’n besitlike voornaamwoord wat hom die stryd laat verloor het.

Vrye Denker

Die RET’s en die EFF’s sien hulle GAT’e

Oor die populiste wat die wind van voor kry, die n-woord en die DA wat kerm en kla pleks van spog.

Nuus & Politiek

Voorwaarts op die Covid-ploeterpad

Hoekom sê die regering nee vir ’n goeie entstof, en hoe gaan ons 200,000 mense per dag immuniseer?

Vrye Denker

Mense wat saamstaan om die kalf uit die put te kry

Daar is ’n klomp inisiatiewe oor die land heen waar ‘die redelikes’ bymekaarkom en dinge probeer regmaak.

Mense & Kultuur

Die polisieman wat jy aan jóú kant wil hê

Lt.kol. Ruan Brummer het in 35 jaar ’n magdom verkragters, moordenaars en kindermolesteerders aan die pen laat ry.

Mense & Kultuur

The day the dog planted a feather

’n Duisend probleme en ontelbare oplossings – dís die swaarkry én die lekkerkry van vertaal.

Mense & Kultuur

Anderwêreldse boeke vir jou begeerlys

Hier is aanbevelings van vriende in die buiteland oor boeke wat mense daar aan die gons het.

Nuus & Politiek

20 jaar met kragskepe kan ’n nagmerrie word

Hoekom sou die regering die volgende generasie vasteken in so 'n onregverdige en ongesonde ooreenkoms?

Wetenskap & Tegnologie

Waarom iemand $69.3m vir dié prentjies betaal het

Sogenaamde NFT-tegnologie is die brug tussen goedkoop kuns en baie duur kuns-mis.

Vrye Denker

Jy mág dit doen, maar behóórt jy dit te doen?

Net omdat iets volgens die letter van die wet aanvaarbaar is, beteken dit nie dis die regte ding om te doen nie.

Nuus & Politiek

‘Sal jy my help kul sodat ek my MBA kan kry?’

Dit het skynbaar alledaags geword dat studente professionele mense betaal om hul skryfwerk namens hulle te doen.

Mense & Kultuur

Kan die liefde Covid oorleef?

Dié aflewering van ons weeklikse portretreeks fokus op hoe die pandemie verhoudings geraak het.

Mense & Kultuur

Schalk sr. soek ‘groundswell van regte ouens’

Wat maak die oud-Springbokslot en wynboer Schalk Burger by die Afrikaner-Afrika-Inisiatief (AAI)?

Mense & Kultuur

Marita se baie lang brief aan haar dogter

Marita van der Vyver se memoires is 'n leeslys, 'n skattejag, 'n padkaart na boeke, kuns en musiek.

Gesondheid & Omgewing

Die Maartblom-pelgrimstog

En toe sien hulle dit: 'n asembenemende blommetoneel wat soos golwe teen die dolerietkoppies breek.

Mense & Kultuur
Gratis

Moeilikheid in die Huis van Mandela

Hoe lank nog voordat Madiba se nalatenskap in die asblik beland?

Vrye Denker

Hoort ons regtig hier?

Die vraag of ons in SA hoort, moet ons self beantwoord. Dit lê daarin hoe jy ervaar word – hoe onmisbaar jy is.

NOTISIE UIT DIE KLUBHUIS

Klubhuis

Oor hoofstroom-konserwatisme

Konserwatiewes wil ’n werkende land hê, met regverdige heersers en ’n doeltreffende staatsdiens.

NOTISIE UIT DIE DIASPORA

Klubhuis

SA in die hart, Duitsland in die bloed

Karen Krüger mis familie en kampeer, maar dit is veilig in Düsseldorf.