Woensdag 7 April 2021

ZUMA KLA EN LEON STRUIKEL

Vrye Denker

JZ: Wat as die hof die parlement ontbind?

SA is 'n pseudo-demokrasie, sê Zuma, en nog nuus oor inentings, Tony Leon en Panyaza Lesufi.

Mense & Kultuur

Tatta vir die trein na Springfontein

Vir tien jaar het Herman met óf die Greyhound-bus óf die Queenstown-trein na Springfontein in die Vrystaat gereis.

Mense & Kultuur
Gratis

Hemelbesem: Dit is die Afrikaans wie ek is

'n Klets in rym tussen rapper Hemelbesem en Madeleine Barnard se alter ego, Antie MdZ.

Mense & Kultuur

’n Boek vol eksotiese spyse

S.J. Naudé se nuwe boek met kortverhale, Dol Heuning, is 'n onderbeklemtoonde meesterstuk.

Mense & Kultuur

Die Da Vinci van Ravensmead

’n Mens se gesig, jou mond, jou oë kan nie lieg nie. Mens moet net dieper kyk, dan sal jy sien, sê Oscar Linnert.

UIT DIE ARGIEF

Mense & Kultuur

Die droewige verhaal van Sandra Laing

Uit Vrye Weekblad van 12 April 1991 kom 'n storie wat die wreedheid en absurditeit van apartheid in een lewe opsom.

LEES WEER

Vrye Tyd
Gratis

Daar is ’n bietjie tannie in elke steggie

Almal wil 'n stukkie hê, want 'n steggie kom altyd met 'n storie, skryf Hannes Loubser