Vrydag 9 April 2021

BUFFELBOER MOET SY HUIS UITVEE

Vrye Denker

Cyril en die soft-shoe shuffle

Ramaphosa moet eers sy eie politieke tuiste opruim voor hy SA uit die staatskapingmoeras kan red.

Nuus & Politiek

Stephen Saad: die man met die plan

Sy naam is op almal se lippe nadat aangekondig is J&J se entstowwe gaan in Aspen se fabriek in SA vervaardig word.

Vrye Tyd
Gratis

Vaarwel aan die laaste sigaret

Wat het die grootste kans op sukses: wilskrag, of 'n byna onleesbare selfhelpboek uit die 1980's?

Gesondheid & Omgewing

Dinge om te doen vóór jy in die hospitaal beland

Jy wil jou nie oor geld kwel as jy in die hospitaal is nie, so maak nou al seker wat om te verwag.

Vrye Denker

Die ge-Zoom van die bye en die lekker turksvye

Politieke Notaboek: Zuma se paranoia, die RET se planne vir ’n nuwe party, en Magashule se slopemmer-nalatenskap.

Vrye Denker

Fore! Dis afslaantyd vir die Trumpioteek

Só kan Suid-Afrikaners help om 'n majestueuse projek ter viering van die Huis van Oranje moontlik te maak.

Mense & Kultuur

Jy ken nie dié ou Kalahari nie: water net waar jy kyk!

Moderne mense het 105,000 jaar gelede in ’n waterryke Kalahari gebly. Wat verklap ’n onlangse ontdekking alles?

Vrye Denker

Gaan xenofobe keer dat ’n genie na SA terugkeer?

’n Briljante entstofwetenskaplike wil terugkom huis toe. Maar gaan hy welkom wees hier?

Vrye Tyd

As jou wyn soos nat karton ruik ...

In Dopbedonnerd: van Lemberg tot by hárslevelü, van Wynskool tot by The Weeknd.

Vrye Denker

Belfast brand: Tieners die nuwe voetsoldate

Paramilitêre organisasies én Brexit sit agter die nuwe vlaag van geweld in Noord-Ierland.

Vrye Denker
Gratis

Grond: Gee dié vroue tog ’n horing!

Die proses om die Grondwet te wysig is dikwels chaoties en onseker, maar daar ís hoop.

Wetenskap & Tegnologie

Waar is almal? Die soeke na lewe elders in die heelal

Wat gaan die mensdom se reaksie wees as ons vir seker weet ons is nie alleen nie?

Vrye Denker

’n Entstof teen korrupsie, en ander groot drome

Toe die inperking begin het, moes ons sommer ook begin het om politici en amptenare teen korrupsie in te ent.

Vrye Denker

’n Leeftyd van lesse uit baie seisoene in die buiteland

Soms besef mens ná jare oorsee: Suid-Afrika se probleme is universeel, en jy kan steeds jou kind Afrikaans leer.

Gesondheid & Omgewing

‘Uiteindelik het my andersheid ’n naam’

Die verhaal van ’n jong vrou wat ná 20 jaar oplaas weet: Sy het outistiese spektrumversteuring.

Mense & Kultuur

Waarom ons (soms) die dooies wil afneem

Deesdae vind ons dit vreemd om foto’s van afgestorwenes te wil neem, maar op ’n tyd was dit baie gewild.

Mense & Kultuur

Tatta vir die trein na Springfontein

Vir tien jaar het Herman met óf die Greyhound-bus óf die Queenstown-trein na Springfontein in die Vrystaat gereis.

Mense & Kultuur
Gratis

Hemelbesem: Dit is die Afrikaans wie ek is

'n Klets in rym tussen rapper Hemelbesem en Madeleine Barnard se alter ego, Antie MdZ.

Mense & Kultuur

Die Da Vinci van Ravensmead

’n Mens se gesig, jou mond, jou oë kan nie lieg nie. Mens moet net dieper kyk, dan sal jy sien, sê Oscar Linnert.

Mense & Kultuur

’n Boek vol eksotiese spyse

S.J. Naudé se nuwe boek met kortverhale, Dol Heuning, is 'n onderbeklemtoonde meesterstuk.

Mense & Kultuur

Die droewige verhaal van Sandra Laing

Uit Vrye Weekblad van 12 April 1991 kom 'n storie wat die wreedheid en absurditeit van apartheid in een lewe opsom.

NOTISIES UIT DIE KLUBHUIS

Klubhuis

Wie is dan ‘die ander’?

In 'n duisternis nuwe terme is daar een waarvan Charl Adams hou: othering, of in Afrikaans ‘beandering’.