Vrydag 16 April 2021

JZ EN STOMMERIK STOMMERIK

Vrye Denker

Vasbyt, oom Jacob, min dae vir jou

Politieke Notaboek: Tjoekie toe met Zuma, en Mogoeng Mogoeng se ongeskiktheid as die land se hoofregter.

Mense & Kultuur

Gap-jaar vir ’n biljoenêr

Magda Wierzycka praat oor kort rokkies wat mans punte laat verloor, en die gebreke van Russiese spioenasietoerusting.

Nuus & Politiek

Die nare waarheid oor partybefondsing

Strenger wetgewing oor befondsing aan partye kan die ruimte vir korrupsie vernou, maar ...

Nuus & Politiek

Regter oor Zuma se snert, en hoop vir SA

As Zuma moet tronk toe, moet hy tronk toe, sê Johann van der Westhuizen.

Mense & Kultuur
Gratis

Die Tintin van Afrikaanse musiek

Uiteenlopende kunstenaars het al die musiek van wyle Koos du Plessis opgeneem, met interessante resultate.

Nuus & Politiek

Marike de Klerk se laaste uur

Dis byna 20 jaar sedert Elsabé Brits as misdaadjoernalis oor die grumoord op die oudpresidentsvrou moes berig.

Mense & Kultuur

Ramadaan bring ’n golf van nostalgie

As jy nostalgies voel oor gemeenskapstradisies, gaan kunsmatige intelligensie nie help nie.

Mense & Kultuur

Reeksmoordenaars, kerkgewoontes en die Karoo

Van 'n koffietafelboek oor die mooiste Karoo tot Bybelse inspirasie vir hoe om ligter te leef. Hier is sewe boeke!

Vrye Denker

Fluitjieblasers waag alles, maar kry g’n steun

Sonder mense wat bereid is om uit te praat gaan dit baie moeiliker wees om korrupsie die stryd aan te sê.

Nuus & Politiek

Meer as net ’n rooi baret en gebalde vuis

Thomas Sankara se opvolger en baasbrein agter sy sluipmoord, Blaise Compaoré, gaan nou vervolg word.

Nuus & Politiek

Jessie Duarte lyk ál meer na Ace 2.0

As sy in Magashule se plek as die ANC se sekretaris-generaal gaan waarneem, het Ramaphosa dieselfde kopseer.

Ekonomie & Geldsake

Staat sal nie alleen oor die infrastruktuurbrug kom

SA sal dringend maniere moet vind om meer privaat kapitaal en kundigheid na investering in infrastruktuur te lok.

Gesondheid & Omgewing
Gratis

Jong dokter help red Oos-Kaapse hospitaal

Dr. Andrew Miller vertel hoe die tweede Covid-golf die Madwaleni-distrikshospitaal getref het.

Ekonomie & Geldsake

Covid bring ook wenners tussen die skade en verlies

Sommige sektore van die ekonomie kon munt slaan uit die pandemie en sal moontlik selfs aanhou presteer.

Vrye Tyd

Verna Vels se tongvis à la Marlene

Tussen Verna Vels se lêers is ’n tongvisresep met 'n raaiselagtige naam. Het sy dit by Marlene Dietrich gekry?

Nuus & Politiek

Covid laat Nederlanders nuut dink oor óú maniere van doen

Tot onlangs het Mark Rutte sterk gestaan as Nederlandse premier, maar nou lyk dinge anders.

Nuus & Politiek

Grondonteiening is deel van SA se DNS

Die belofte van ’n nuwe wet om die land se grondkwessie op te los is ’n vals profesie.

Nuus & Politiek
Gratis

Transnet: Werknemers is slagoffers

Werknemers dreig met ’n landwye staking omdat Transnet geen loonverhoging aanbied nie.

Vrye Denker

’n Belowende belegging kán jou later byt

’n Vakansiehuis by die see klink dalk idillies, maar dit kan ’n nagmerrie word.

Mense & Kultuur

Het ek die verkeerde boeke gelees?

Alles wat sy weet, het sy uit boeke geleer. As haar wêreldbeeld skeef is, blameer die biblioteek.

Gesondheid & Omgewing

Kyk agter mekaar, thanks for reading

Ná sewe aflewerings van Covid-portrette fokus die slothoofstuk van dié reeks op die span daaragter.

Mense & Kultuur

Afripop in ’n neutedop

Madeleine Barnard probeer om ’n vinger op die pols – of is dit nou die doef-doef – van Afrikaanse musiek te hou.

NOTISIES UIT DIE KLUBHUIS

Klubhuis

Oor allerhande dekadente woorde

Ons moet ons taal toelaat om voortdurend na gelang van gebruikers se behoeftes te verander, maar ...

Klubhuis

Vlerke van ’n duif

Selfs die sterkste van die sterkste kan die lewe se aanslae net tot op 'n punt hanteer.

NOTISIES UIT DIE REDAKSIE