Vrydag 30 April 2021

DIE SWAAR LAS VAN SOLIDARITEIT

Nuus & Politiek

‘Skuld’ aan Kuba: Wanneer het SA klaar betaal?

Dié vraag lê aan die hart van die Suid-Afrikaanse regering se obsessie om alewig Kubaanse ‘kundiges’ hier in te span.

Menings & Debat

En die Oscar gaan aan: Matamela Cyril Ramaphosa

Sy versuim om op te tree was soos neonletters op die mure geskryf, maar die Cyril charm het weereens gewerk.

Gesondheid & Omgewing
Gratis

Covid: 400 dae en 400 nagte in die wildernis

Anneliese Burgess berig oor hoe ons en die wêreld om ons onherroeplik verander het sedert die ontwrigting weens Covid.

Mense & Kultuur

Rassie: Proteas se laatblom met net ’n Plan A

Hopelik weet die inwoners van die Nederlandse dorpie Dussen hoe trots hulle op dié SA afstammeling kan wees.

Menings & Debat

Waarom Matamela jou nie moet mesmeraais nie

Terwyl pres. Ramaphosa dié week sommige se guns gewen het, het Heindrich Wyngaard ánders na hom geluister.

Nuus & Politiek

Boris Johnson met die rug teen die muur(papier)

Dominic Cummings en spandabelrige ouma-dekor met koloniale nostalgie kan die Britse premier kelder.

Menings & Debat

‘Woefie1234’, dan vloei triljoene na Carl se eWallet

Die lede van Taakspan Tokyo probeer om die White Spiritual Boy Trust se gesteelde geld terug te kry.

Menings & Debat

Die ANC kan homself nie help nie

Die ANC se parlementêre koukus weier weer om vermeende korrupsie te ondersoek, en sanksies teen die Guptas.

Lewenstyl & Kos

Verwagtings en vernuwing ná 50

Dis eers ná 50 dat jy die draad herken wat deur alles loop.

Gesondheid & Omgewing

Drie boeke oor geld, rykdom en sukses

Hoe om die beste uit selfhelpboeke soos dié te kry.

Menings & Debat

Oor dinge wat nét in die parlement gesê mag word

Is parlementêre immuniteit regtig nodig, en strook dit met die Grondwet?

Ekonomie & Geldsake

Pandemie laat e-handel én boewe floreer

Dis allermins net ouer mense wat vir aanlyn slenters val, wys SA verslag.

Mense & Kultuur

Wanneer die daad van skryf oorneem

In tye van alleenheid en afsondering, in ’n wêreld vol onrus, is skrywers op hul beste.

Gesondheid & Omgewing

LUISTER | Jou mediese fonds keer dalk nie dié soort skok

Selfs die beste voorsorgplanne kan baat vind by gapingsdekking.

Mense & Kultuur

Die rugsak van die verlede

Onthou is nie altyd goed nie. Baie dinge wil mens, móét mens eerder nie onthou nie.

Nuus & Politiek
Gratis

Hoe om op Vrye Weekblad in te teken

Maak seker jy loop nie 'n enkele uitgawe mis nie.

Menings & Debat
Gratis

Wat daarvan as die Heilige Gees ’n vrou is?

Agt eeue gelede het twee vroue byna die loop van die geskiedenis verander.

Nuus & Politiek

Spanning tussen Russe en VSA so erg soos met Koue Oorlog

Die komplekse dinamika in die streek beteken ’n uitgerekte konfrontasie is waarskynlik.

Mense & Kultuur

Die bib in jou kop is brandbestand

Die beste biblioteke is bestand teen mot en roes, solank ons onthou.

Lewenstyl & Kos

Spaarsaam is die nuwe mode

Hergebruikte mode-items is veel interessanter as massavervaardigde kitsmodes.

Klubhuis

Ma Bux, die blymoedige Buksie

Met Moedersdag op hande dink Suzette McKerron aan haar ma, wat altyd reg was vir wat kom.

X