Vrydag 14 Mei 2021

TRONKSEL OF HUISARRES VIR ZUMA? 

Nuus & Politiek

Ons slaan ons oë op na Konstitusieheuwel oor Zuma

'n Maand gelede moes Jacob Zuma aandui wat hy as 'n gepaste straf vir sy minagting van die hof beskou. Hy het nie.

Mense & Kultuur

Themba Maseko: ‘die verraad is die ergste’

Dié voormalige regeringswoordvoerder vertel hoekom hy besluit het om teen Jacob Zuma uit te praat.

Menings & Debat

’n Ererol van Gupta-vloekers

Max du Preez vra in Politieke Notaboek onder meer of die Palestyne dan nie ook ’n reg op selfverdediging het nie.

Ekonomie & Geldsake
Gratis

Platsak ná 60? Hier is raad

’n Nuwe boek oor finansiële beplanning laat mens moed skep dat dit nie te laat is om beter geldbesluite te neem nie.

Gesondheid & Omgewing

Ons moet spuit dat dit bars – maar kan ons?

Sal die Suid-Afrikaanse regering die mas kan opkom om tienduisende mense per dag in te ent?

Nuus & Politiek

Magashule is geen grootmeester nie

Ace Magashule se knoeiery wys hy het nou alle opsies en ondersteuning verloor.

Menings & Debat

Ernst Roets moet liewer stilbly

Is die Voortrekkermonument regtig die belangrikste een in Afrika? Dink wéér.

Ekonomie & Geldsake

Beter hulpbronpryse ruk SA van afgrond weg

Die voortdurende skerp toename in kommoditeitspryse is ’n broodnodige meevaller vir die plaaslike ekonomie.

Mense & Kultuur

Malvalekkers en double-ply vir ’n braai

'n Uitgebreide familie van hawelose jongmense wys hoe Suid-Afrikaners behoort te braai.

Mense & Kultuur

Sailor Malan: miskende stryder teen onreg

Dié oorlogsheld en kampvegter teen apartheid is 'n bekende naam in Brittanje, maar in SA grootliks vergete.

Mense & Kultuur

Saartjie, Gatlek en die stad van trane

Sewe nuwe boeke vir jou leeslys, van ondersoekende leesstof tot romans en 'n biografie-cum-memoires.

Menings & Debat

Die pyn van Sheikh Jarrah is ons pyn

Ons is die gemeenskap van die Jerusalem-buurt Sheikh Jarrah, skryf Michael Weeder van die St. George-katedraal.

Menings & Debat

Is die Nuwe Dôners beter as die Ou Dôners?

Weet die sogenaamde ‘Nuwe ANC’ werklik wat hulle doen? Of is hulle net so clueless soos die ou ANC?

Mense & Kultuur

Wat as jy nié jou ma liefhet nie?

Elke Moedersdag borrel dit oor van Facebook-inskrywings vol versiersuiker wat ma’s prys. Maar is dit waar vir almal?

Mense & Kultuur

Dis nie ’n biblioteek nie, dis diefstal

Jy wat ‘gratis' boeke van WhatsApp- en Telegram-groepies kry, besef jy dat jy die kos uit skrywers se mond steel?

Nuus & Politiek

Vriendskap en ideologie agter Kubaanse steun vir MPLA

'n Nuwe boek werp lig op Kuba se rol in Afrika in die tydperk 1959 tot 1994.

Nuus & Politiek
Gratis

Hoe om op Vrye Weekblad in te teken

Maak seker jy loop nie 'n enkele uitgawe mis nie.

Gesondheid & Omgewing

Stank van korrupsie kan kragskepe kelder

Die tender vir noodkrag van skepe is weens moontlike korrupsie en omgewingsbesware onder verdenking.

Mense & Kultuur
Gratis

’n Moderne classic uit die moer geskryf

Dié nuwe roman laat mens vir 'n oomblik anders na die lewe laat kyk, soos groot letterkunde maak.

Ekonomie & Geldsake

Die dood van ’n (grootse) klein besigheid

Noel se fietswinkel het in die stof gebyt weens Covid, maar 'n entrepreneur soos hy sal gou weer op sy voete kom.

Mense & Kultuur

’n Riller wat jou laat hyg

'n Gewaagde skrywer se gewaagde nuwe boek is 'n riller met seks as spanningslyn.

Mense & Kultuur

Om die nuwe jaar in ’n malhuis te begin

Dis nie werklik anders as in die regte lewe nie – net meer intensief en aanhoudend, skryf ‘die uwe’ uit 'n kliniek.

Lewenstyl & Kos

Dis nou maar wors

Dis die beste mansgereg ooit, don't come near me with potjiekos, skryf Nettie Pikeur in dié storie uit ons argief.

NOTISIE UIT DIE DIASPORA

Klubhuis

Zdravim z Holandska – groete uit Holland

Daar is niks soos 'n Vrydagaandbraai of as die Springbokke die All Blacks opdonner nie.

X