Woensdag 19 Mei 2021

IS ALLES ORRAAIT BY DIE HUIS?

Nuus & Politiek

Ramaphosa in Parys

Dis goed om 'n staatshoof te hê wat sy plek tussen wêreldleiers kan inneem, maar is hy nie nodiger tuis nie?

Ekonomie & Geldsake

Menswaardigheid is ons kosbaarste pêrel

Max du Preez stel die saak vir 'n basiese inkomstetoelae.

Vrye Tyd
Gratis

Kook & Verdriet

Herman Lategan skryf 'n ode aan Seepunt se vergange eetplekke en dié wat nog blymoedig vasbyt.

Mense & Kultuur

’n Winternag met die nuwe Winterbach

In Ingrid Winterbach se nuwe boek is vele voetpaaie na nêrens, maar dis onderhoudend en wemel van blink goed.

Vrye Denker
Gratis

Om vry van jouself te wees

Die verhaal van Malvory Adams se afrekening met die verlede.

UIT DIE ARGIEF

Nuus & Politiek

Rassis op die ashoop van die geskiedenis

In Vrye Weekblad van 20 Februarie 1990 vertel vriend, vyand en familie hoe hulle Hendrik Verwoerd onthou.

LEES WEER

Vrye Denker

Mooi loop, Oom Vlok

Die destydse minister van polisie het anderhalf jaar gelede by Max de Preez gaan kuier en hom om vergifnis gevra.