Vrydag 28 Mei 2021

IVERMEKTIEN: DIE WETENSKAPLIKE EN POLITIEKE STRYD

Wetenskap & Tegnologie
Gratis

Ivermektien-aanvraag skiet wêreldwyd die hoogte in

Wat sê die wetenskap oor ivermektien? En waarom dink pro-ivers én anti-ivers dit het 'n politieke speelbal geword?

Vrye Denker

Hokaai, ons moet eers dié werk klaarmaak!

Yasmin Sooka het ’n pleidooi gelewer oor ’n onafgehandelde historiese kwessie, maar die land se aandag was elders.

Nuus & Politiek

Norma Gigaba en die waarheid

Toe die vervreemde vrou van Malusi Gigaba geheime oor hom en die Guptas begin uitlap, was dit soos witwarm lawa.

Vrye Denker

Karma is ’n bitch, oubaas

Oor Jacob Zuma se hofdrama, Sihle Zikalala se dilemma en Tom Moyane se feeverhale.

Mense & Kultuur
Gratis

Afrikaner-genetika verras én tog ook nie

Onlangse genetiese navorsing onthul ’n hele paar verrassende insigte oor Afrikaners se voorgeslagte.

Nuus & Politiek

Covid-inentings: Wat gaan aan?

Waar staan ons, en wat moet jy doen as jy nog nie in die tou is nie?

Vrye Denker
Gratis

Onse Helen pas idees moedswillig toe

Helen Zille krap rond in ’n doos vol idees, wat sy dan selektief en opsetlik gebruik of toepas.

Nuus & Politiek

Welkom in Zilletopia

Zille se jongste boek se titel loop nie soos stroop nie. Dit geld ook die inhoud.

Mense & Kultuur

‘Lanseria van Kaapstad’ in wynlande

Twee topbreine, Rob Hersov en Nick Ferguson, het groot planne vir ’n lughawe in die wynlande.

Vrye Denker

’n Ander ek

Haar ‘ander ek' lê iewers in ’n laai weggepak soos die inleidende note van ’n liedjie wat nooit die lig gesien het nie.

Mense & Kultuur

Ontmoet die Juliets van die Kaapse brande

’n Formidabele span vroue staan nie terug vir vreesaanjaende vlamme óf gendervooroordele nie.

Vrye Denker

Is nog ’n boek oor die grondvraagstuk nódig?

Wat kan in hierdie stadium nog bygesê word oor 'n onderwerp wat omtrent al sufgepraat is? Blykbaar heelwat.

Ekonomie & Geldsake

Wie dink ons is ons?

Peter Bruce tref vergelykings tussen SA vandag en SA 100 jaar gelede, en kom af op ’n paar onaangename waarhede.

Mense & Kultuur

Mevrou se ultimatum

Sy soek meer in woorde as die uitruil van inligting, maar is sy bereid vir die gevolge?

Nuus & Politiek
Gratis

Hoe om op Vrye Weekblad in te teken

Maak seker jy loop nie 'n enkele uitgawe mis nie.

Mense & Kultuur

Queer, krom memoires: ‘Wie moet jou bad?’

Die kunstenaar, fotograaf en gender-aktivis Robert Hamblin se langverwagte memoires het pas verskyn.

Mense & Kultuur

Gaan geniet jou barakat by die bioskoop, kanalla!

Koop vir jou 'n fliekkaartjie en beleef 'n gesamentlike menslike ervaring – al is dit een sitplek uitmekaar.

Nuus & Politiek

Messe geslyp ná Mantashe se jakkalsdraaie

Sy tweegattigheid en koppigheid sit agter die publiek se reaksie op sy geheimsinnige ‘peiling’ van 10,000 mense.

Mense & Kultuur
Gratis

Word wakker, ek sien ’n nuwe wêreld kom

Ons is ’n plaag op die aarde. Al wat nou oorbly, is nostalgie, en dis in elk geval verdag.

Vrye Tyd

Uiwe teen die Noordewind

In 'n Fynproe van 30 jaar gelede dra Nettie Pikeur 'n sopresep op aan straatmeisies en myners.

Mense & Kultuur

Die Aristoteles van die Vrystaatse vlaktes

Nog 'n leeskans vir dié boeiende storie oor ’n buitengewone wysgeer uit die voorkoloniale tyd.

NOTISIES UIT DIE KLUBHUIS

Klubhuis

Ons kan leer van die Andes en haar mense

Het ons die kennis van en respek vir die berge? Kan ons sê dat ons in en naby die natuur lewe, dat dit ons een maak?

Klubhuis

Ons is die dooies

Die Britte mag dalk kla oor alles, maar hulle eer hul gesneuweldes.