Vrydag 4 Junie 2021

STAAN SAAM EN MÁÁK DIT WERK!

Nuus & Politiek
Gratis

6 stories oor hoop, handevat en slaggate

Oor SA heen skuif ál meer gemeenskappe verskille opsy en vat hande om munisipale verval van dorpe te stuit.

Vrye Denker

Die staat tender vir welvaart-moeilikheid

Piet Croucamp is moerig oor die ANC se houding wat swart entrepreneurs ontmoedig en ontwikkeling beperk.

Vrye Denker

Ons demokrasie kort ’n bloedoortapping

Die wortel van al die kwaad in Suid-Afrika is die etos van die politieke elite.

Nuus & Politiek

Komaan SA, ons soek ’n maskerlose Kersfees!

SA se entstof-reis is uniek in ons ganse geskiedenis. Ondanks haakplekke vaar ons ná minder as drie weke eintlik goed.

Vrye Denker

Die rehabilitasie van De Ruyter

Politieke Notaboek: Die dramas rondom André de Ruyter van Eskom en die Kaapse speurhoof, Jeremy Veary.

Wetenskap & Tegnologie

Vlermuis vs. laboratorium

Die teorie dat SARS-CoV-2 uit 'n laboratorium ontsnap het, moet deeglik ondersoek word.

Vrye Denker

‘Wyl aasvoëls draai, sterf albei my ouers’

Vir diegene wat persoonlike verlies ervaar het, is verslae oor Covid-korrupsie nog pynliker.

Gesondheid & Omgewing
Gratis

Lang Covid ‘soos ’n kombers van moegheid’

Groote Schuur se longkliniek help pasiënte wat met langtermyn-nagevolge weens akute Covid-19 sukkel.

Nuus & Politiek

Die storie agter Mbeki se ‘ek het jou mos gesê ...’

Dis baie moeilik om die ANC te vernuwe, het die oudpresident dié week in die Oos-Kaap gesê.

Mense & Kultuur

Die storie van klein Beatie

Hoewel haar stem lig geklink het, was die boodskap dié keer anders. Eintlik wou sy maar net kom sê het ...

Vrye Denker

Help jouself, anders gaan ’n stukkende stad jou verswelg

Die storie van diensleweringsbetogings en frustrasies aan die een kant, en korrupsie en onbevoegdheid aan die ander.

Vrye Tyd

Proe bietjie aan Rian se vlamvatsousie

Rian van Heerden is nie net meester van die mikrofoon nie, hy speel ook graag met vuur.

Mense & Kultuur

Gedoemde lewens, ’n riller en (onder meer) rugby

Vyf uiteenlopende boeke, van riller tot rugby, vir jou leeslys.

Wetenskap & Tegnologie

Oorlog, want masjiene het so besluit

Of ons nou gereed is of nie, die dag het reeds aangebreek dat een of ander outomaat sélf besluit dis tyd vir oorlog.

Mense & Kultuur

Spore oor die brug

Wat lê agter die treinhotel op die brug oor die Sabie, daar langs Skukuza?

Vrye Denker

Korrupsiekoste sny dieper as rand en sent

Moes ons dalk net vir die Guptas ’n R50 biljoen-tjek uitgeskryf het?

Gesondheid & Omgewing
Gratis

Gee jou arm in Hillbrow

Die dag waarop sy en 'n vriendin vir ‘inloop-inentings' gegaan het, was 'n goeie dag, vertel Annica Marincowitz.

Vrye Denker

Koue oorlog in Herfsland (’n ware sprokie)

'n Storie oor blare, bome en truie, siektes, oorsake en gevolge.

Mense & Kultuur

Omhels jou innerlike Ier

Die Ierse skrywer Jess Kidd se The Hoarder is soos Dickens, Wilde en Kingsley Amis saamgeklits.

Mense & Kultuur

‘Daai een vis het ’n rassis uitgewis …’

Nog 'n leeskans vir dié aangrypende storie oor ’n paar swart baanbrekers in die karperhengelwêreld.

Nuus & Politiek

Gert van Rooyen: die media-mite

Die Pretoriase man wat vir die lewens van vyf vermiste jong meisies verantwoordelik gehou is, is verkeerd verstaan.

NOTISIES UIT DIE KLUBHUIS

Klubhuis

Die storie van Obie en die middelvinger

Die oorsprong van dié vorm van disrespek spruit dalk uit die Honderdjarige Oorlog.

Klubhuis

Waar wil jy hoort?

Dis net jy wat kan besluit of jy wil bly of gly.