Vrydag 11 Junie 2021

CYRIL DIE SONVANGER

Nuus & Politiek

Cyril gee Gwede ’n helse groenklap

Ramaphosa se aankondiging oor privaat kragopwekking is ’n aanduiding dat hy sy geduld met die gesloer verloor het.

Nuus & Politiek

‘Wynand du Toit het gepanic’ – dis ‘elke man vir homself’

’n Nuwe boek vertel die ander kant van die recce Wynand du Toit se destydse gevangeneming in Angola.

Nuus & Politiek
Gratis

Cradock, Winburg en Reitz rol moue op

Anneliese Burgess gesels met die verskilmakers oor hoe hulle die wanfunksionaliteit en wanbestuur teenwerk.

Vrye Denker

Oor Jeremy Vearey en die ‘bruindrein’

Die uitroei van bruin kundigheid kom wel in die polisie voor, maar ook elders waar swart die nuwe wit geword het.

Gesondheid & Omgewing

Die groot gevare van te min slaap

Mense in hul 50's en 60's wat ses uur of minder per nag slaap, loop onder meer 'n groter gevaar om demensie te kry.

Mense & Kultuur

Not ’n dêm gaan die Poskantoor my saamsleep

Oor die lek van ’n liefdesbrief op pastelpienk skryfblokke, en ’n instelling wat ’n bedreiging vir ons geword het.

Vrye Denker

Ons gaan jou nie mis nie, dr. Mkhize

Die donker kant van Zweli Mkhize, tronkselle wag op die Guptas, en is daar 'n tienling of nie?

Nuus & Politiek

SA het uitstekende waterstofpotensiaal

Volop son en wind beteken Suid-Afrika het groot potensiaal om groen waterstof uit te voer.

Mense & Kultuur
Gratis

Sterretjies help nie as jy wil vloek nie

Oor hoekom en hoe mense vloek, en hoe dit werk. En hoekom dit nié help om ‘sterretjie’ of ‘blommetjie’ te sê nie.

Vrye Denker

Kieshervorming kan onsmaaklike politiek bring

Sonder proporsionele verteenwoordiging kan partye soos die Patriotic Alliance 'n nasionale megafoon kry.

Wetenskap & Tegnologie

Op DeFi moet jy liewer (nog) nie rely

Waarom jy moet weet wat dié term vir die toekoms van jou geldsake inhou.

Ekonomie & Geldsake

Tyd dat politici die prys betaal vir vrot dienste

Eskom en swak munisipale dienslewering bring die volhoubaarheid van SA se ekonomiese herstel in die gedrang.

Vrye Denker

‘Wees ’n bietjie nederiger, Helen’

Helen Zille en haar volgelinge sal daarby baat vind as hulle nederiger kan wees.

Mense & Kultuur

Ouma Roos, die ikoon van Eksteenfontein

In haar gees lei Rosie Cloete die fotograaf Obie Oberholzer op sy reise na die verste uithoeke van die aarde.

Vrye Tyd

Suid-Afrika: die braaimekka van die wêreld?

Nadat Douw Krüger JanBraai se Vuurwerke vir sy verjaardag present gekry het, is hy opnuut begeesterd oor braai.

Nuus & Politiek

’n Nazi-duikboot in Seepunt en OB-spioene in Vryburg

As die Ossewabrandwag se spioenasie destyds nie so swak was nie, kon Hitler se duikbote 'n bloedbad veroorsaak het.

Vrye Tyd

Varkworsies vir Sondag

Die Pikeurs hou van varkworsies, régte mayonnaise en merlot. En hier is resepte vir varktjops en varkboud met lemoen.

Mense & Kultuur

Queer op verskeie planete

In Pride-maand skryf Deborah Steinmair oor The Stone Gods van Jeanette Winterson, 'n rolmodel.

Nuus & Politiek
Gratis

Nederland en slawe: die ménse-stories

Die tentoonstelling Slavernij in die Rijksmuseum belig die skadukant van Nederland se Goue Eeuw.

Ekonomie & Geldsake

Van nul tot R3.7 biljoen in 20 jaar

WeBuyCars het nederig begin, maar het ongelooflik ontwikkel. En daar is nog baie ruimte vir groei.

Mense & Kultuur

Frieda Masilela se stokkie suksesvol aangegee

’n Jaar ná Frieda se afsterwe op Waaigras het haar seun die gelykenis van die lewe as ’n aflosresies oorvertel.

Nuus & Politiek

Braai gerus, ek moet ’n staatsgreep keer!

Nigel Morgan was een van die bedrywigste karakters in die skaduwêreld van intelligensie-operateurs.

Mense & Kultuur

Myne: daar waar die wiele draai

VWB het in 1994 in 'n paar myndorpies gaan kuier om te sien hoe die myners tred hou met die ondergrondse gevaar.

NOTISIE UIT DIE KLUBHUIS

Klubhuis

Gesprekke is nou van ’n ander wêreld

Ons moet leer om ons te verlustig in dít wat nie voorheen moontlik was nie.