Woensdag 16 Junie 2021

IN DIE ANC SE MAALKOLK

Menings & Debat

Gevaarligte flikker ál helderder vir die ANC

Wat in die ANC aangaan, is iets wat ons aandag verdien, want dit het eindelik ’n impak op hoe die land bestuur word.

Menings & Debat

’n Blink nuwe geleentheid wink

Ná jare se gepraat het privatisering in Suid-Afrika eensklaps begin.

Mense & Kultuur

Sunny skies en identiteitsvrae

Andries Bezuidenhout skryf 'n ode aan die land se ‘wit’ Engelse musiek, 'n genre wat altyd in spanning verkeer.

Nuus & Politiek

G7: Just don’t mention the wors

Die eerste beraad van wêreldleiers sedert die uitbreking van die pandemie was 'n jolige partytjie, twis en al.

Mense & Kultuur

Verleidelike ladlit oor ’n silwer jakkals

'n Sjarmante skarminkel in Vincent Pienaar se nuwe roman, Limerence, steel Deborah Steinmair se hart.

Nuus & Politiek
Gratis

Wapenskandaal: die wortels van staatskaping

Die wapentransaksie wat in 1996 gefinaliseer is, was die begin van SA en die ANC se grootste probleme.

Mense & Kultuur

Carl Niehaus: ‘Ek bly ’n Afrikaner’

Carl Niehaus het in 1992 vir VWB van sy dae as studente-aktivis aan die destydse RAU vertel.

SLUIT BY ONS AAN

Nuus & Politiek
Gratis

Hoe om op Vrye Weekblad in te teken

Maak seker jy loop nie 'n enkele uitgawe mis nie.

Bulletins
Gratis

Lees Vrye Weekblad op ons app

Lees jy lekker aan Vrye Weekblad? Jy kan nóg lekkerder lees op die app.

X