Vrydag 18 Junie 2021

INENTINGS STOTTER

Wetenskap & Tegnologie
Gratis

Entstowwe: wat ’n deurmekaarspul

Chaos is dalk 'n simptoom van 'n entstofstrategie wat deur politieke oorwegings gedryf word.

Mense & Kultuur

’n Stem vir die (gatvol) belastingbetaler

Outa wil aanhou om 'n doring in die regering se vlees te wees.

Vrye Denker

Cyril se kragbesluit bewaar skyn van vyandigheid

Die ANC verkies 'n ideologies gespanne verhouding met rolspelers in die markekonomie, maar Cyril het ander planne.

Mense & Kultuur

Trots op die Boere, sê KK

Max du Preez vertel van sy ongewone brekfis met Kenneth Kaunda in die presidensiële woning in Lusaka in 1983.

Mense & Kultuur

Blomkoors in die tyd van pandemie

Hoekom skilder kunstenaars deesdae so baie blomme en plante?

Vrye Denker

Die NP se dolksteek in die hart van Afrikaans

Die afdwing van Afrikaans op swart skole in 1976 was ’n wond in die hart van die taal wat vandag nog nie geheel het nie.

Vrye Denker

Afrikaans en 1976: Die waarheid is ingewikkeld

Die rol van Afrikaans in die opstande van 1976 word met reg beklemtoon, maar daar was ander oorsake ook.

Mense & Kultuur

Hector Pieterson, ‘herontdek’, 45 jaar later

Die jong martelaar van die Soweto-opstande was ’n stil seun wat lief was vir lag en Bruce Lee se karate-bewegings.

Nuus & Politiek

Die ‘ander seun’ wat vir Hector gedra het

Hy was nie aktief betrokke by die Soweto-protesoptogte in 1976 nie. En tog is hy die ‘ander seun’ op die ikoniese foto.

Vrye Denker

LGBTQI+: Plaas jouself net in daardie skoene

Die Hoërskool D.F. Malan is nie uniek nie; daar is helaas 'n magdom afkeer en afsku jeens LGBTQI+-mense.

Vrye Denker

Cyril is ’n ‘Formule 1-bestuurder in ’n krok’

Oor Mantashe se gedraaide arm, die ANC se elder statesmen wat stem dikmaak, en Piet Spekskiet se tienling.

Nuus & Politiek

Popi: Ons gaan nog lank worstel

Oor minder as twee weke tree Suid-Afrika se wet oor die beskerming van privaatheid ook vir besighede in werking.

Ekonomie & Geldsake

Die rand: van voor af verlief op ’n skedonk

Ons verhouding met die SA geldeenheid is soos om elke nou en dan te dink jou stokou tjor is 'n heerlike ryding.

Vrye Denker

Die waarheid is ’n leuen

Sosiale media word blameer vir disinformasie wat die voortbestaan van demokrasie bedreig, maar dalk word ons mislei ...

Mense & Kultuur

Onderwys kan ons bevry

Sy boodskap was helder: Ons is vir meer bestem as wat ons dink. Ons is nie slagoffers nie; ons het waarde.

Mense & Kultuur

Geografie, liefde en ’n preek oor respek

Net omdat elke Jan Rap en sy maat vandag ’n boek kan uitgee, beteken nie elke Jan Rap en sy maat kan skryf nie.

Mense & Kultuur

WAT KYK JY: Die bose hanswors is terug!

Ons kyk onder meer na die reünie van dié wat 27 jaar terug deur Pennywise the Clown geterroriseer is.

Nuus & Politiek
Gratis

Hoe om op Vrye Weekblad in te teken

Maak seker jy loop nie 'n enkele uitgawe mis nie.

Mense & Kultuur

Sunny skies en identiteitsvrae

Andries Bezuidenhout skryf 'n ode aan die land se ‘wit’ Engelse musiek, 'n genre wat altyd in spanning verkeer.

Nuus & Politiek

G7: Just don’t mention the wors

Die eerste beraad van wêreldleiers sedert die uitbreking van die pandemie was 'n jolige partytjie, twis en al.

Nuus & Politiek
Gratis

Wapenskandaal: die wortels van staatskaping

Die wapentransaksie wat in 1996 gefinaliseer is, was die begin van SA en die ANC se grootste probleme.

Mense & Kultuur

Carl Niehaus: ‘Ek bly ’n Afrikaner’

Carl Niehaus het in 1992 vir VWB van sy dae as studente-aktivis aan die destydse RAU vertel.

NOTISIE UIT DIE DIASPORA

Klubhuis

Groeten vanuit Putten, Nederland

Die bande van die Bakker-gesin van Nederland met Suid-Afrika het in Springs en Carletonville begin.