Vrydag 9 Julie 2021

DAAR GAAT DIE JAKKALS

Vrye Denker

Zuma: ’n Nasie kry sy selftrots terug

Die man wat vir twee termyne Suid-Afrika se president was, is agter tralies. Laat dit insink.

Mense & Kultuur

(Amper) als wat jy dink jy weet oor kos is verkeerd

In 'n onlangse boek blaas prof. Tim Spector verskeie kos-mites met wetenskaplike bewyse uit die water.

Vrye Denker

Die val van die laaste Afrikaner in die ANC

Die ánder vernederende val van die afgelope week, die koddige Carl Niehaus.

Mense & Kultuur

Hoe slaap jy in die winter onder ’n brug?

Mense wat onder ’n brug slaap, mag nie daar wees nie, sê JP Smith. Hulle moet onsigbaar word ...

Nuus & Politiek

180,000 Zimbabwiërs dalk oornag onwettig

SA se gesukkel met permitte kan wetsgehoorsames aan die verkeerde kant van die gereg plaas.

Mense & Kultuur

Om te woke of nie te woke nie

Kan mens nugter oor dinge soos kritiese rasteorie en ‘wokeness’ praat sonder dat iemand jou te lyf sal wil gaan?

Vrye Denker

Oor minagting en geregtigheid

Die magtiges se hoofstuk in die banale boek van konkelary is nou afgesluit, met ikabod daarop geskryf.

Nuus & Politiek

Die sirkus was in Nkandla (sans leeus)

Oor Jacob Zuma se Comical Ali, dronk Edward, Panyaza se pille en die Ernst en Tucker show.

Nuus & Politiek

Desperaat in (gebreekte) Johannesburg

Die mense van die Goudstad is gatvol vir katastrofiese dienslewering.

Ekonomie & Geldsake

Maalkolk van wanhoop sleur munisipaliteite mee

Dié proses word versnel deur onder meer finansiële wanbestuur en vakbonde se verwyderdheid van die werklikheid.

Gesondheid & Omgewing

SA is 1.3 miljoen inentings agter

Omdat inentings net op weekdae plaasvind, sit Suid-Afrika met ’n reuse-agterstand.

Mense & Kultuur

Noir troos, ’n miskruier, en oproep aan Zirk

Boeke, (boek)skinder en 'n klankbaan.

Nuus & Politiek

G’n inflasiemonster in sig

Dis die een ding waaroor ons nie op die oomblik bekommerd hoef te wees nie.

Gesondheid & Omgewing
Gratis

Gobabis baklei saam teen Covid-19

Die storie van Gobabis laat mens besef ons het werklik te make met ’n ramp soos 1918 se groot grieppandemie.

Vrye Denker

Nuwe tradisie van ontkenning pla

Die manier waarop die ou stelsel van rasse-segregasie deur die staat heringestel is, is problematies.

Vrye Denker

’n Backstage is ’n blessing

Die backstage van die lewe is die een plek waar ek my masker mag afhaal.

Vrye Tyd

Hoenderpastei met hasies op, of spinasie-fillo

As jy eers jou eie pastei gemaak het, eet jy nooit weer daai  plastiek-paais by die kafee nie, sê Nettie Pikeur.

NOTISIES UIT DIE KLUBHUIS

Klubhuis

Trotse rockspider, Afrikane’ vrot banana

Frans Geldenhuys het op sewe gekies om 'n rockspider te wees.

SLUIT BY ONS AAN

Nuus & Politiek
Gratis

Hoe om op Vrye Weekblad in te teken

Maak seker jy loop nie 'n enkele uitgawe mis nie.

WOENSDAG SE STORIES

Gesondheid & Omgewing
Gratis

Oor Suid-Afrika se inentingsmoeras

Die regering se toekomstige strategie oor inenting sal ’n paar kernfaktore móét insluit.

Vrye Denker

Ramaphosa wys waagmoed waar Mbeki die pot misgesit het

Thabo Mbeki het dalk iets oor homself verklap met sy keuse van 'n storie oor Kenneth Kaunda.