×

Ons het nuus vir jou.

Registreer gratis op Vrye Weekblad en ontvang nuusbriewe per e-pos, lewer kommentaar en meer.
Registreer nou

Vrydag 16 Julie 2021

SA SE SWART WEEK

Menings & Debat

Ons wag op die kaptein

Wat SA nou nodig het, is 'n groot huisskoonmaak van die staat en drastiese armoedebekamping.

Wetenskap & Tegnologie
Gratis

Ivermektien: Kwakke én supersterre is dissipels

Wat is die rol van die sogenaamde intellektuele donker web in die bevordering van ivermektien as ‘wondermiddel’?

Menings & Debat

Die logika van die chaos

Die week se geplunder is die informele mark wat sigself inwurm waar staatsgesag kwyn.

Vrye Tyd

’n Reis na die verlede en die troos van verganklikheid

Anneliese Burgess vind troos in die onvermydelikheid van ons eie verganklikheid.

Nuus & Politiek

Spioen se kop ‘rol verniet’

Spioenbaas Robert McBride se skorsing is 'n geval waar die waarheid soms vreemder as fiksie is.

Menings & Debat

Zuma-advokate moes van beter geweet het

Sy advokate het geen regsbasis gehad om by die provinsiale hof te vra dat Zuma se tronkstraf opgeskort word nie.

Nuus & Politiek

Zoeloes en Indiërs: ’n vulkaan wat uitbars

Die afgelope week se gebeure het nogmaals die rassespanning tussen Zoeloes en Indiërs laat opvlam.

Menings & Debat

Waarom dié gesoektes nie die reg hoef te vrees

Ingekorte begrotings, ’n gebrek aan ervaring, vertragingstaktiek en selfs te min wilskrag kniehalter vervolging.

Menings & Debat

En daar word die taxibestuurders ons redders!

Oor die ironieë van die huidige oproer, oor Ivanka Zuma en Moegoe Moegoe, en Max haal sy hoed vir Flip Buys af.

Mense & Kultuur

De lange weg van een Voëlvrye muzikant

Met Spoorlangs verkent Andries Bezuidenhout steeds de ziel van de melancholieke, shcrijft Fred de Vries.

Vrye Tyd

Les da Chef sal voortleef deur sy resepte

Ons huldeblyk aan Lesego Semenya is resepte waarin hy sy stempel op twee SA gunstelinge afgedruk het.

Menings & Debat

Sterre skitter steeds bokant Diepsloot

Die amokmakers het nie net misluk nie, hulle het ons almal ’n guns bewys.

Nuus & Politiek

Word Nederland nou ’n narko-staat?

Nederland se voorste misdaadverslaggewer, Peter R. de Vries, is verlede week helder oordag in die kop geskiet.

Mense & Kultuur

Die lewe in ’n aftreeoord

Toe sy ouers oppak en aftreeoord toe trek, het Hannes Loubser twee maande by hulle gaan bly om hand by te sit.

Menings & Debat

Waarheen is SA rugby op pad?

Professionele rugby gaan die groot wedywering tussen Suid-Afrika en Nieu-Seeland opbreek.

NOTISIES UIT DIE KLUBHUIS

Klubhuis

Die boekwinkel op die Skotse Hoogland

Lees is 'n pad waarop mens wandel, dit neem jou op die onbekende, dit beskut jou.

Klubhuis

Houston, ons het 9 probleemvroue

Die storie van 9 vroue wat 50 jaar gelede weggebreek het van die chauvinistiese tennis-orde.

SLUIT BY ONS AAN

Nuus & Politiek
Gratis

Hoe om op Vrye Weekblad in te teken

Maak seker jy loop nie 'n enkele uitgawe mis nie.

WOENSDAG SE STORIES

Menings & Debat

’n Dun lagie wet en orde in ’n woedende samelewing

Die regering en polisie het hul hande vol om die chaos te beperk te midde van dieperliggende spanning en frustrasie.

Menings & Debat

As jou ‘tribe’ teen inenting is

Ons het blykbaar ’n geneigdheid om selektief bewyse te aanvaar of verwerp na gelang van die groep waarvan ons deel is.

X