Vrydag 23 Julie 2021

VURE EN VERSKONINGS

Nuus & Politiek

Intelligensie bloedneus geslaan

Die aanloop tot die afgelope geweld is 'n nuwe laagtepunt vir die staat se veiligheidsgroepering.

Nuus & Politiek

Anatomie van ’n opstand

Ná verlede week se oproer en chaos is daar steeds ’n risiko dat dit weer kan opvlam.

Nuus & Politiek
Gratis

Saamstaan toe die staat soos ’n speld verdwyn

Wie sou kon dink die anties van die suburbs sou ooit na ‘ons’ taxi-bestuurders verwys?

Vrye Denker

Republiek van Ramaforie verloor sy onskuld

Kommer oor 'n Marikana 2.0 laat die wetstoepassingsagentskappe uitgelewer.

Vrye Denker

Staan die R in RET dalk vir Rusland of Renamo?

Politieke Notaboek: ’n Moontlike Russiese konneksie, DD in sy roskoshnaya villa, en Mbalula en Roets se TV-onderhoude.

Vrye Denker

’n Marshall-plan vir SA sal nie werk nie

Wie sal geld uitleen aan ’n land waar dit net die elite se sakke gaan vul?

Mense & Kultuur
Gratis

Om stadige verandering eensklaps te verstaan

Terwyl dele van die land brand, voel dit op 'n stil oggend asof die tyd stilstaan, skryf Andries Bezuidenhout.

Vrye Denker

Agent DD bring ’n boodskap vir Juliet Zoeloe

Net toe Louise, Carl, Dali, Kebby, Ace en die Dudu's dink hulle kan ontspan, daag ’n onverwagte besoeker op.

Gesondheid & Omgewing

’n Dag in die lewe van ’n Covid-dokter

Weet ons wat ’n pandemie of ander mediese krisis aan gesondheidsorgwerkers kan doen?

SLUIT BY ONS AAN

Nuus & Politiek
Gratis

Teken nou in en kry 30% afslag

Ons nooi enigiemand wat nog nie 'n intekenaar is nie om van ons Kersfees-in-Julie-aanbod gebruik te maak.

Wetenskap & Tegnologie

Die magtige dreuning van ’n kosmiese konsert

Ons sterkste ore om die verste duisternis van die heelal se begin te hoor.

Nuus & Politiek

Binne-in SA se Son(de)stad

Vind uit hoe Sol dit bewimpel het om Mangope, die regering en Madiba sover te kry om die (roelet)wiele te olie ...

Mense & Kultuur

Oom, laat sak jou vieslike ogies!

Linda van Tilburg skryf oor die ongevraagde, opdringerige en by tye lewensgevaarlike aandag wat vroue kry.

Ekonomie & Geldsake

Ons hoes biljoene vir metro’s en stede

Van ons munisipaliteite is reeds in rommelstatus – en nou gaan hulle hul kontantbuffers waarskynlik moet tap.

Mense & Kultuur

Op reis deur die Hotazel-jare

In 'n opgewarmde Morris Minor het Obie Oberholzer sy siel opgehef na die ruheid van dié beroerde dog wonderlike land.

Vrye Tyd

Rooi wyn, rooi gesigte en rooi tamaties

Nettie Pikeur vertel van 'n salige kuier in die somer van 1993 met eend, tamatiesop en groenbone, en Griekse wyn.

NOTISIE UIT DIE DIASPORA

Klubhuis

’n Reёnboognasie op ’n ashoop

Ons is gewaarsku dat 'n storm broei, dat haelskade gaan kom. Maar ons het geld gemaak, Krismisgeskenke gekoop.

NOTISIE UIT DIE KLUBHUIS

Klubhuis

My goeie ***, dis tyd om jou woordeskat uit te brei!

Dis tyd dat mense weer moeite doen om kleurvol en kragtig hulle vloekwoordeskat op datum te kry.

WOENSDAG SE STORIES

Vrye Denker

Verskroeide velde is ryp vir vlamme

Hierdie keer is die geweld in Suid-Afrika anders. Blus dit nou voordat dit erger losbrand.

Mense & Kultuur
Gratis

Sewe dae op die verslete planeet

Miskien het dié dae my verdraagsamer gemaak. Hou moed en hou net vas aan iets, skryf Deborah Steinmair.